Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Sadece 9.000'den fazla dergi, gazete ve Premium hikayeye sınırsız erişim elde edin

$149.99
 
$74.99/Yıl
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Weg! Toerfiets - Tüm Sorunlar

En hier is ToerFiets, Suid-Afrika se nuwe fietstydskrif – en ‘n eerste in Afrikaans. Vind inspirasie uit ons kleurvolle toer-artikels, van reise plaaslik en oorsee. Of dalk soek jy net raad wat om in te pak. Of watter items jou lewe op die saal net daardie tikkie makliker (en gemakliker) gaan maak. Ons toerusting-seksies bied ‘n raakvat oorsig vir als wat nuut op die rak is. Vind indiepte profiele oor die mense wat saak maak in die bedryf – van fietsbouers in Woodstock tot die vinnigste vrou in avontuurrenne. Ons boeke-seksie deel die merkwaardige verhaal van hoe ‘n fietstoer deur Tibet ‘n Kanadese egpaar se huwelik gered het (wel, hulle was gewoond aan die sneeu). En as jy ‘n kranige selfdoener is, wys ons jou hoe om jou eie remme te bloei. ToerFiets bied iets vir enigeen oud en jonk. Van die rusbank-toerdromer tot die langpad-trapper van die Sederberge. Saal op, met jou nuwe ToerFiets in die hand.

Holiday offer front
Holiday offer back