Facebook Pixel Get your Digital Access to all the back issues of Weg! Ry & Sleep Selfdoengids Magazine
Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Sadece 9.000'den fazla dergi, gazete ve Premium hikayeye sınırsız erişim elde edin

$149.99
 
$74.99/Yıl

Denemek ALTIN - Özgür

Weg! Ry & Sleep Selfdoengids - Tüm Sorunlar

Die A-tot-Z-gids vir elke kampeerder met handige wenke en stap-vir-stap verduideliking van verskeie selfdoenprojekte. Van hoe om jou woonwa te berg regdeur tot die dilemma van houtvrot. Battery- en bande-sorg is net so belangrik tot vir die wat ’n woonwa self wil diens. Dit sluit in die neuswiel en koppelstuk tot die remme en wiellaers. Daar is ook raad hoe om jou swartpot nuwe lewe te gee en om jou handbyl weer te vernuwe. Laastens deel medekampeerders hulle eie kampwenke en ’n klomp idees van die internet af word op die proef gestel.