Stroom Saam! - Somer 2022/2023
Magzter GOLD ile Sınırsız Olun
Okumak Stroom Saam! sadece bir abonelikle 9.000'den fazla diğer dergi ve gazeteyle birlikte
Kataloğu GörüntüleYalnızca Stroom Saam! dergisine abone olun
İstediğiniz zaman iptal edebilirsiniz.
(Hiçbir Taahhüt Yok) ⓘAbonelikten memnun kalmazsanız, aboneliğin başlangıç tarihinden itibaren 7 gün içinde help@magzter.com adresine e-posta göndererek tam para iadesi alabilirsiniz. Soru sorulmaz - Söz veriyoruz! (Not: Tek sayı satın alımları için geçerli değildir)
Dijital Abonelik
Anında Erişim ⓘMagzter web sitesi, iOS, Android ve Amazon uygulamalarında anında okumaya başlamak için hemen abone olun.
Doğrulanmış Güvenli
ödeme ⓘMagzter, doğrulanmış bir Authorize.Net satıcısıdır. Daha Fazla Bilgi Edinin
Bu sayıda
In hierdie uitgawe van Stroom Saam!: 10 Van die bestes! - Toeka se goue-oues, Beste reekse van alle tye, Afrikaanse treffers; Hoe, wat, waar? - Als oor die tegnologie, koste en katoeters; Kies & keur - Tussen vele programme, flieks en reekse met ons gids.
Stroom Saam! Description:
Wil jy jou gunsteling-program kettingkyk, maar jy weet nie waar om dit te kry nie? Het jy 'n epiese reeks klaar gekyk en wonder wat jy volgende kan aanpak? Stroom Saam! sal al jou vrae oor stroomdienste beantwoord. Van al die tegniese aspekte van hoe en waar jy al die stroom-apps kan kry, hoe om dit op jou ouer model TV te laai en wat jy nodig het om dit te doen, tot watter stroomplatforms in Suid-Afrika beskikbaar is en watter programme, reekse en flieks hulle aanbied – Stroom Saam! sal jou stroom-ervaring maklik en heerlik genotvol maak.
