Facebook Pixel Reg vir nog 40 Goue Jare | Swartland Gazette - newspaper - Lees dit verhaal op Magzter.com

Poging GOUD - Vrij

Reg vir nog 40 Goue Jare

Swartland Gazette

|

October 28, 2025

Wat begin het as 'n gesellige kuier oor 'n koppie tee en heerlike gebak tussen 'n paar vroue by Sera Arendse se huis, vier die Goue Jare-dienssentrum in Malmesbury 40 jaar later sy bestaan met trots, geloof en dankbaarheid.

Reg vir nog 40 Goue Jare

Die Goue Jare-dienssentrum se voorsitter, Heinrich Harte, en die koördineerder Veronica van Harte, sny die koek, geskenk deur Super Spar Malmesbury, ter viering van 40 jaar se bestaan.

'n Klub het sy ontstaan op 11 September 1985 gekry nadat plaaslike vroue die behoefte raakgesien het om hul leed en ook liefde onder mekaar te deel, daar te wees vir ander en die nodige steun te bied waar nodig.

Die ledetal het oor die jare gegroei en hulle het later by die plaaslike VGK-Malmesbury gemeente se saal byeengekom. In 2004 is die Goue Jare-dienssentrum amptelik met behulp van 'n maatskaplike werkster as 'n organisasie sonder winsbejag gestig. Pieter Swarts was die eerste voorsitter, gevolg deur Angela de Lora, Sophia Arendse en Nellie Mentoor.

Die begin van die klub, soos steeds na die sentrum verwys word, was wankelrig. Dié klublede het hul ewige tuiste in die Alpha Outreach-sentrum in Roosstraat danksy die nodige hulp van die Swartland-munisipaliteit gevind.

Heinrich van Harte, die voorsitter sedert 2016, verduidelik die Goue Aartehuis vir bejaardes én die Goue Jare-dienssentrum se bestaan is op dieselfde perseel van stapel gestuur, vandaar die verwarring tussen die twee.

MEER VERHALEN VAN Swartland Gazette

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Rotariërs help kinders sien

Die Rotariërklub van Riebeekvallei se leuse \"Diens bo Self\", 'n projek wat reeds jong lewens verander, maak gewis 'n verskil.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Rottweiler takel vrou

'n Oggend se inkopies het vinnig in 'n nagmerrie ontaard toe Natasha de Bruin (46) van Darling deur 'n rottweiler aangeval is.

time to read

3 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Treindienste verbeter

Inwoners en passasiers van die Malmesbury-treindienste kan van vandeesmaand af uitsien na verbeterde dienste.

time to read

1 min

May 12, 2026

Swartland Gazette

Ligte, stilte, aksie ... vir 'Stofpad'

Ligte, stilte, aksie!

time to read

3 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Nog wind, reën vandag

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het alle skole in die provinsie vir vandag (12 Mei) gesluit weens die huidige kouefront wat voortduur.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

W'bank bly onoorwonne

Met nog twee wedstryde in die eerste ronde van die Swartland-Grootuitdaagbekerliga oor is Wesbank steeds die enigste onoorwonne span en gemaklik voor met nege punte bo sy naaste teenstander, Porterville.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Malmesbury vier 30 jaar - en beker

Die Malmesbury-krieketklub het op Saterdagaand 25 April in die Malmesbury Stadsaal sy jaarlikse bekeruitdeling gehou.

time to read

1 min

May 12, 2026

Swartland Gazette

Application deadline looms

Parents in the Western Cape who missed the initial deadline for school applications still have time to secure a place for their children in Grade R, 1 and 8 for next year (2027), but they need to act quickly.

time to read

1 mins

May 05, 2026

Swartland Gazette

Skryf nou in vir 'Nou praat jy!'

Suid-Afrika se speelse redenaarskompetisie \"Nou praat jy!\" is terug en mik vanjaar hoër.

time to read

2 mins

May 05, 2026

Swartland Gazette

Hordes hoenders in erge botsing

'n Vragmotor, wat verlede Dinsdag (28 April) vroegdag honderde hoenders uit Darling vervoer het, was in 'n ernstige botsing op die R302 betrokke.

time to read

1 min

May 05, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size