Facebook Pixel Sommer drie pofadders op een plek gevang | Swartland Gazette - newspaper - Lees dit verhaal op Magzter.com

Poging GOUD - Vrij

Sommer drie pofadders op een plek gevang

Swartland Gazette

|

September 30, 2025

Drie pofadders is die afgelope Vrydag binne 'n oogwink deur brawe inwoners in die streek se kusdorp, Yzerfontein gevang. Otniel Dollie (26), beter bekend as Rasta van Darling, het die oë behoorlik laat rek toe hy sonder huiwer en kaalhand gehelp het om mens en dier binne 'n paar angswekkende oomblikke tot veiligheid te bring.

'n Video, geneem deur Kirsten-Lee Timcke, wat vir die naweek by haar ouma se vakansiehuis in Grysboklaan gaan bly het, is deur die bekende slangvanger Eduann Niemand van die Paarl op sy sosialemediablad met aanhangers gedeel.

MEER VERHALEN VAN Swartland Gazette

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Rotariërs help kinders sien

Die Rotariërklub van Riebeekvallei se leuse \"Diens bo Self\", 'n projek wat reeds jong lewens verander, maak gewis 'n verskil.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Rottweiler takel vrou

'n Oggend se inkopies het vinnig in 'n nagmerrie ontaard toe Natasha de Bruin (46) van Darling deur 'n rottweiler aangeval is.

time to read

3 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Treindienste verbeter

Inwoners en passasiers van die Malmesbury-treindienste kan van vandeesmaand af uitsien na verbeterde dienste.

time to read

1 min

May 12, 2026

Swartland Gazette

Ligte, stilte, aksie ... vir 'Stofpad'

Ligte, stilte, aksie!

time to read

3 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Nog wind, reën vandag

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het alle skole in die provinsie vir vandag (12 Mei) gesluit weens die huidige kouefront wat voortduur.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

W'bank bly onoorwonne

Met nog twee wedstryde in die eerste ronde van die Swartland-Grootuitdaagbekerliga oor is Wesbank steeds die enigste onoorwonne span en gemaklik voor met nege punte bo sy naaste teenstander, Porterville.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Malmesbury vier 30 jaar - en beker

Die Malmesbury-krieketklub het op Saterdagaand 25 April in die Malmesbury Stadsaal sy jaarlikse bekeruitdeling gehou.

time to read

1 min

May 12, 2026

Swartland Gazette

Application deadline looms

Parents in the Western Cape who missed the initial deadline for school applications still have time to secure a place for their children in Grade R, 1 and 8 for next year (2027), but they need to act quickly.

time to read

1 mins

May 05, 2026

Swartland Gazette

Skryf nou in vir 'Nou praat jy!'

Suid-Afrika se speelse redenaarskompetisie \"Nou praat jy!\" is terug en mik vanjaar hoër.

time to read

2 mins

May 05, 2026

Swartland Gazette

Hordes hoenders in erge botsing

'n Vragmotor, wat verlede Dinsdag (28 April) vroegdag honderde hoenders uit Darling vervoer het, was in 'n ernstige botsing op die R302 betrokke.

time to read

1 min

May 05, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size