Poging GOUD - Vrij
Maak geskiedenis lewendig vir jong geslag
Klerksdorp Midweek
|June 23, 2026
Klerksdorp Midweek, Pretoria - Kinders, ouers, oupas en oumas het op 16 Junie by die Voortrekkermonument-terrein in Pretoria byeengekom vir die jaarlikse Konsentrasiekampherdenkingsdag.
-
Die dag het nie net die kollig op die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog laat val nie, maar die gebeure op 'n opvoedkundige, gebalanseerde en gesinsvriendelike wyse herdenk.
Die fokus van die dag was op die volgende geslag toekomsbouers en die verhale van moed, deursettingsvermoë en menswaardigheid wat soos 'n goue draad deur die Afrikanergeskiedenis loop.
Die verrigtinge het vroegoggend afgeskop met 'n lintknipseremonie om die opgeknapte Pioniersentrum amptelik te heropen. 'n Hoogtepunt van die dag was 'n buikspraakvertoning deur Tant Toeka en haar vriende, wat die geskiedenis op 'n toeganklike en kindervriendelike manier aan die jong besoekers oorgedra het.
Dit verhaal komt uit de June 23, 2026-editie van Klerksdorp Midweek.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN Klerksdorp Midweek
Klerksdorp Midweek
Maak geskiedenis lewendig vir jong geslag
Klerksdorp Midweek, Pretoria - Kinders, ouers, oupas en oumas het op 16 Junie by die Voortrekkermonument-terrein in Pretoria byeengekom vir die jaarlikse Konsentrasiekampherdenkingsdag.
2 mins
June 23, 2026
Klerksdorp Midweek
THE LONG ROAD TO RECOGNIZING FATHER'S DAY... AND WHAT IT IS
Father's Day is celebrated around the world to honor fathers and father figures.
1 min
June 16, 2026
Klerksdorp Midweek
New coins launching this week
The South African Reserve Bank has gazetted the specifications and designs of new commemorative R2 and R5 coins, which will become legal tender on Tuesday June 16.
1 mins
June 16, 2026
Klerksdorp Midweek
Laat jou toets vir silikose, asbestose
Die toetse om oud-mynwerkers en hul begunstigdes toegang te gee tot vergoeding vir beroepslongsiektes en ander toelae vind nog steeds by Westvaal Hospitaal plaas.
1 min
June 16, 2026
Klerksdorp Midweek
Extra public holiday in South Africa
South Africans can expect an extra public holiday in 2026 when the country heads to the polls for the next round of local government elections.
1 min
June 09, 2026
Klerksdorp Midweek
Remain vigilant following daytime burglaries
Residents of Klerksdorp, particularly in the Meiringspark area, are urged to remain vigilant following a recent increase in daytime burglaries in residential areas reported over the past week.
1 mins
June 09, 2026
Klerksdorp Midweek
Parolees in Alabama get a special visit
The Department of Correctional Services, in partnership with various stakeholders including the Departments of Home Affairs, Health, and Labour, conducted a special monitoring exercise in Alabama on Wednesday May 27.
2 mins
June 02, 2026
Klerksdorp Midweek
Tseka's administrative blunder almost cost Bafana world cup ticket
Vincent Tseka's name will linger in South African football circles for all the wrong reasons after a costly administrative blunder nearly derailed Bafana Bafana's 2026 Fifa World Cup qualification campaign.
1 min
June 02, 2026
Klerksdorp Midweek
16 years on: A goal for all Africa lives on in memory
\"Tshabalala! Goal Bafana Bafana! Goal for South Africa! Goal for all Africa! Jabulile. Rejoice. Bafana Bafana has popped the cork on their day of days.\"
1 min
June 02, 2026
Klerksdorp Midweek
African dream in the land of opportunity
The United States, Canada and Mexico will host the 2026 Fifa World Cup in a new 48-team format, expanding opportunities for nations seeking world cup glory.
1 min
May 26, 2026
Listen
Translate
Change font size
