Facebook Pixel Geniet die wintervakansie saam met jou kinders | Klerksdorp Midweek - newspaper - Lees dit verhaal op Magzter.com

Poging GOUD - Vrij

Geniet die wintervakansie saam met jou kinders

Klerksdorp Midweek

|

July 01, 2025

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Ongelukkig kan almal nie see, na 'n vakansieoord of wildtuin toe gaan nie en is Jan Tuisbly se karretjie hulle voorland.

Hier is 'n paar wenke, saamgestel deur Afrikaans.com oor wat jy kan doen om jou kinders besig te hou en hulle voor die televisie en rekenaars weg te kry. Onthou net, pret is die wagwoord!

Kry hulle aan die beweeg. Oefening is belangrik. Gaan stap of ry saam fiets as gesin. As jou tuin groot genoeg is, speel krieket of sokker in die agterplaas. Nie net raak almal fikser nie, maar dit verrig wondere vir die bloedsomloop en die gemoedstoestand.

Bak en brou. Daar is altyd plek vir koekies in die koskas. Maak koekies bak 'n dag van pret en plesier in die kombuis! Of laat die kinders besluit wat is op die spyskaart en laat hulle help - kinders eet graag hul “eie” kos.

MEER VERHALEN VAN Klerksdorp Midweek

Klerksdorp Midweek

Klerksdorp Midweek

Take care with Easter travel plans

As South Africans prepare for the upcoming Easter break, motorists are urged to plan ahead and prioritise vehicle safety and fuel consumption - particularly those travelling with trailers, caravans or boats.

time to read

2 mins

March 31, 2026

Klerksdorp Midweek

FMD vaccination gathers momentum

The North West Department of Agriculture and Rural Development is driving forward with unprecedented energy in the fight against Foot and Mouth Disease (FMD).

time to read

1 mins

March 24, 2026

Klerksdorp Midweek

Young model wins big

Young Model Gift Kotokoane from Klerksdorp represented Red Carpet SA at the Model Earth International Pageant 2026, an international event that brings together talented young participants from across the world.

time to read

1 min

March 24, 2026

Klerksdorp Midweek

Minder skole: meer leerlinge?

Daar word baie gepraat oor leerlinge en wiskunde maar nie naastenby genoeg oor onderwysamptenare se berekeninge nie.

time to read

4 mins

March 24, 2026

Klerksdorp Midweek

Breakthrough for kidney and heart treatments

Health experts warn that chronic kidney disease (CKD) can dramatically increase the risk of life-threatening heart problems.

time to read

2 mins

March 17, 2026

Klerksdorp Midweek

Club to host photography congress

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Calling all local photographers, from seasoned professionals to enthusiastic hobbyists!

time to read

1 min

March 10, 2026

Klerksdorp Midweek

Free discourse at local museum

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The bombing of Japan during WW2 is still affecting the residents of Hong Kong.

time to read

1 min

March 10, 2026

Klerksdorp Midweek

Nomineer jou Dorp van die jaar

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Dit is weer tyd vir Kwêla se Dorp van die jaar-kompetisie.

time to read

2 mins

March 03, 2026

Klerksdorp Midweek

Vroue kom wêreldwyd saam om vir Nigerië te bid

Die 96ste Wereldbiddag vir Vroue vind vandeesweek plaas en soos gewoonlik word dit ook plaaslik herdenk.

time to read

1 min

March 03, 2026

Klerksdorp Midweek

Onthou die naweek se stalletjiemark

- Die gewilde jaarlikse sterkmanen sterkvroukompetisie word die naweek by die Pick n Pay stalletjiemark gehou.

time to read

1 min

February 24, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size