Facebook Pixel Belastingbetalersvereniging wil sy impak verbeter | George Herald - newspaper - Lees dit verhaal op Magzter.com

Poging GOUD - Vrij

Belastingbetalersvereniging wil sy impak verbeter

George Herald

|

George Herald

Die George-belastingbetalersvereniging (GBV) beplan om in die toekoms 'n groter impak te hê op munisipale aangeleenthede deur 'n doelgerigte poging om hul ledetal te laat groei en 'n nuwe bestuur wat bygestaan sal word deur 'n uitgebreide groep lede.

- Alida de Beer

By die vereniging se algemene jaarvergadering op Dinsdagaand, 24 Februarie, is Jacques Wessels as voorsitter herkies. Die nuwe ondervoorsitter is Christo Fry, tesourier Dirk Stander en twee gewone bestuurslede Barend Janse van Rensburg en Uwe Putlitz.

'n Groep van 15 lede is ook aangewys wat 'n span sal vorm om die bestuur by te staan om beter monitering oor kwessies wat belastingbetalers raak, te verseker.

MEER VERHALEN VAN George Herald

George Herald

Armdrukkers genooi om by nuwe klub aan te sluit

Georgiete het Saterdag die geleentheid gehad om by die amptelike bekendstelling van die High Rollers Armwrestling Club in George op die armdruktafels kragte te meet.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Take part in Pacaltsdorp CPF election

The Pacaltsdorp CPF will hold an election on Sunday 22 March.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Outies-skaakspelers staan uit by toernooi

Saterdag 21 Februarie, het twee van Laerskool Outeniqua se skaakspanne aan die Loerie-skaaktoernooi wat deur Laerskool George-Suid aangebied is, deelgeneem.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Rates and grants balance budget

The George Municipality has adopted its 2025/26 Adjustment Budget during a special council meeting last Friday, 27 February, introducing key changes aimed at strengthening service delivery, job creation and safety across the city.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

Kwaggas laat die kolwe klap

Hoërskool Outeniqua se krieketspanne het 'n naweek van gemengde uitslae beleef tydens hul wedstryde teen HTS Drostdy en Glenwood House, met oorwinnings en naelskraapse nederlae in verskeie ouderdomsgroepe.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Badgers women impress

The Garden Route Badgers women's team recorded back-to-back victories in last weekend's Hollywoodbets Pro series matches against the Dolphins in Oudtshoorn.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Heroldsbaai-ervaring vir toekomstige geslagte bewaar

Jan Vreken, direkteur van die Heroldsbaai-natuurreservaat, sê die reservaat bedreig nie die ervarings van vissermanne wat graag aan hierdie stukkie kuslyn visvang nie.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

Uit die perd se bek: Jacobs maak boeklees weer lekker

Die opwinding van boeke en die kans om 'n regte skrywer te ontmoet was iets wat Outies van Laerskool Outeniqua nie sommer sal vergeet nie.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Saak oor aanval op oudpredikant uitgestel

Die saak teen Eldrin 'Whitey' Nimmerhout en Ricardo Prins, die verdagtes in die gewelddadige aanval op die afgetrede predikant dr. Louis Ronald Petersen (84) van Pacaltsdorp, is vroeër die week in die George-landdroshof tot 17 Maart uitgestel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Two Georgians honoured at WC Sports Awards

Swimmer Minke Janse van Rensburg from George scooped up the title of sportswoman of the year with a disability at the weekend's 2025 Western Cape Sports Awards, announced at a ceremony in Paarl.

time to read

2 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size