Poging GOUD - Vrij

Adams ontken bewerings te midde van tussenverkiesing

George Herald

|

February 12, 2026

Voormalige DA-wyksraadslid van Conville, Brendon Adams - alombekend as Stamhoof - word deur lede van sy vorige party beskuldig dat hy besig is met 'n slinkse strategie om die bruin kiesers na die PA nader te hark.

- Michelle Pienaar

Adams ontken bewerings te midde van tussenverkiesing

Brendon Adams

"Hoe is dit moontlik dat hy presies weet wanneer en waar die beamptes die notices gaan dien? Hy is elke keer daar wanneer dit gebeur."

Adams is tans 'n lid van die PA party en op pad na die parlement, waar hy in Maart gaan aansluit. Hy is wel baie aktief op sosiale media en met die tussenverkiesing in New Dawn Park gister, Woensdag 11 Februarie, glo talle dat hy direk 'n hand het in die PA se verkiesingsveldtog wat glo nie altyd so eerbaar is nie.

Op Facebook het 'n groot bom gebars toe dit rugbaar word dat Adams se naam en telefoonnommer gekoppel word aan sowat vyf opslaanhuise wat hy na bewering oor die laaste twee maande by die munisipaliteit as onwettige aanbouings aangemeld het. Die nuutste voorval in Peddie Mullerstraat in Conville het heelwat opskudding veroorsaak.

MEER VERHALEN VAN George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size