Nuwe beleggings kan SWD se Arende hoog laat vlieg
George Herald
|George Herald
Die toekoms van rugby in die SWD kan dalk binnekort herskryf word mits die planne van professionele sakelui realiseer. Realiseer dié planne sal die unie nie net 'n groot finansiële hupstoot kry nie, maar sy amateurstatus na 'n professionele vlak verhoog.
Twee groot sportkonsortiums, UXI en Multisure Corporation, toon glo belangstelling om by die SWD betrokke te raak. Albei mik om 'n meerderheidsaandeel in SWD se sake-arm oor te neem.
En die potensiële uitbetaling? Finansiële rugsteun, 'n (meer) professionele struktuur en nuwe lewe vir die unie.
Vir die senior mansén vrouespanne beteken dit onmiddellike versterking.
Vir die klubs - die hart van SWD-rugby - wag broodnodige hulpbronne en ontwikkelingsgeleenthede.
Dit verhaal komt uit de George Herald-editie van George Herald.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN George Herald
George Herald
Keanu en Carina oorheers George-straatmyl
Die terugkeer van die George-straatmyl het Sondag 14 Desember die stad se atletiekfokus weer na Yorkstraat verskuif.
1 min
George Herald
George Herald
Pianist Marlene Vlok impresses
In a Sunday afternoon concert in the Mother Church George, the Oudtshoorn-born pianist Marlene Vlok gave a well-planned recital hosted by the George Music Society on 7 December.
1 mins
George Herald
George Herald
Enathi Kitshini included in Junior Proteas for Men's Cricket World Cup
Cricket SA (CSA) has announced the South Africa U19 men's squad that will represent the nation at the 16th edition of the ICC U19 Men's Cricket World Cup in Namibia and Zimbabwe from 15 January to 6 February.
1 mins
George Herald
George Herald
Kerspartytjie bring vreugde aan kinders van Wildernis
'n Heerlike Kerspartytjie is op Woensdag 10 Desember vir die kinders van Wildernishoogte aangebied.
1 min
George Herald
George Herald
Jayden brings home the gold
His sights may already be set on the 2028 Olympic Games in Los Angeles, but for now, Jayden Fourie (16) from George will be enjoying a well-deserved break after an exceptional performance at the 4th African Youth Games in Luanda, Angola.
1 min
George Herald
George Herald
George family recounts terror at Bondi Beach
George residents Mias and Joanie Strauss and their three children, aged 15, 12 and 10, happened to be on Bondi Beach in Sydney on Sunday 14 December when the mass shooting took place.
2 mins
George Herald
George Herald
Hof beslis onnie se ontslag was onbillik
Vyf jaar nadat Gaye Raubenheimer, 'n voormalige onderwyseres van Pacaltsdorp Sekondêr, afgedank is, het die arbeidshof haar ontslag van 2019 as substansieel onbillik verklaar.
3 mins
George Herald
George Herald
Gift of Hope Drive spreads festive cheer across communities
The spirit of Christmas was well and truly alive on the afternoon of 12 December as the Gift of Hope Drive brought smiles, laughter and festive cheer to communities along the Garden Route.
1 mins
George Herald
George Herald
Residents raise alarm over neglected Erf 1297
The residents of Wilderness and Kleinkrantz have expressed their growing concern about the condition and management of Erf 1297 after the long-term lease with Waterleaf Properties was recently cancelled.
2 mins
George Herald
George Herald
A little boy, a big heart and a lesson in compassion
A small act of kindness has brought a considerable amount of joy to an eight-year-old boy from Conville this Christmas.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size

