Poging GOUD - Vrij
Onderwyser se TikTok-nalatenskap lok miljoene kykers
George Herald
|June 19, 2025
Wolhaarstories, speelse poetse en TikTok-video's is geheime wapens waarmee Edmondo van der Berg, 'n gr. 7-onderwyser by Pacaltsdorp Primêr (PPS), sy klas se aandag ten volle behou. Hierdie man maak dit sy werk om kinders positief te hou en 'n verhouding met sy klas te bou, op 'n manier wat die jongklomp verstaan.
Van der Berg is bekend vir sy kreatiewe onderrigmetodes, insluitend "vriendelike leuens" om leerders se aandag te trek en hul nuuskierigheid te prikkel.
Hy vertel gereeld wolhaarstories wat hulle vining identifiseer as 'n leuen, maar kan tog nie help om te luister nie, want dit is so interessant.
Sowat 'n maand gelede het Van der Berg begin om sy klaskameraktiwiteite op TikTok te deel, met die doel om herinneringe vir sy leerders te bewaar voordat hy PPS na die Julie-skoolvakansie verlaat vir 'n bevorderingspos in Kuilsrivier. Sy kreatiewe en humoristiese benadering het vinnig aandag getrek, met drie top TikTok-video's wat byna agt miljoen kykers gelok het.
Speelse interaksie
In die een video wat sowat 4 miljoen keer gesien is, ding die leerders mee om te sien wie die langste seun in die klas is, en meet hulself teen hul meneer. Die stereotipering van laerskoolleerders as "nog klein" word hier ondersoek.
Dit verhaal komt uit de June 19, 2025-editie van George Herald.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
