Poging GOUD - Vrij
Morsjorse stort helder oordag onwettig
George Herald
|George Herald
Twee mans, wat Maandagoggend helder oordag besig was om vullissakke uit hulle bakkie reg langs Binnestraat af te gooi, het hulle Moses teëgekom toe 'n kwaai motoris by hulle gestop het om 'n video as bewys te neem.
Charl Marais, stigter van Keep George Clean, sê hy was toe reeds self op die toneel om met die oortreders te praat en te verduidelik dat dit onwettig is. Die videoman het amper op dieselfde tyd aan die anderkant van die pad stilgehou, uitgespring en dadelik 'n video begin neem. Die oortreders is geen ander keuse gelaat as om hulle vullis vinnig in die bakkie terug te sit nie.
Die voorval het om ongeveer 08:30 in volle sig van verbygaande verkeer plaasgevind. Die bewyse is op die My Smart City George-toep gelaai.
"Die oop stuk grond hier in Binnestraat is 'n problematiese area. Mense stort gewoonlik na-ure of oor naweke hier, maar hierdie ouens was gewaagd genoeg om dit sommer in spitstyd te doen. My manne maak gereeld hier skoon, maar dis net twee of drie weke, dan is dit weer vuil," sê Marais.
Dit verhaal komt uit de George Herald-editie van George Herald.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN George Herald
George Herald
Smith Power brings world-class turf solutions to George
Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.
1 mins
George Herald
George Herald
KI-karikature groot pret, MAAR ...
Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.
2 mins
George Herald
George Herald
Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026
By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.
1 min
George Herald
George Herald
Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte
Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.
1 min
George Herald
George Herald
Great start for Badgers in one-day cup
The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.
1 min
George Herald
George Herald
Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole
Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.
1 min
George Herald
George Herald
Heidedal blink in nuwe rugbytruie
Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.
1 min
George Herald
George Herald
Jong atlete laat die rekords spat
Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.
1 mins
George Herald
George Herald
George Post Office neglected but operational
The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).
1 min
George Herald
George Herald
No major events for Rosemoor track
January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size

