Poging GOUD - Vrij
Puik rugby seëvier tydens ZFM Liga
Gemsbok
|May 30, 2025
Die rugbyspanne van Sunwolves, Kakamas en Upington Dorp het Saterdag hul onderskeie ZFM-ligawedstryde hier oortuigend gewen.
-
Aldrie dié spanne het hul aanspraak op die uitklopfase later vanjaar 'n verdere hupstoot gegee, berig Nick Pretorius.
Sunwolves het Kenhardt op die Unieveld welverdiend met 29-15 geklop.
Marceau Olivier, slot van die rugbyklub Kakamas, beur verwoed vorentoe in Saterdag se ZFM-ligawedstryd met United op die Unieveld. Kakamas wen met 68-0. * Foto: Nick Pretorius
* Puntemakers: Sunwolves: (10), 29; Drieë: Luciano Anthony (2), Lionel "Pepe" Abrahams, Remarco Groenewald en Ruwano Bok. Doelskoppe: Royston Isaaks (2). Kenhardt: (10), 15.
Drieë: Benitto Pretorius, Dwayne Berend en Jeandré Jors.
Dit verhaal komt uit de May 30, 2025-editie van Gemsbok.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN Gemsbok
Gemsbok
Twee betrap met oor die R40 000 se beeste
Lede van die Kuruman Veediefstalen Bedreigde Spesies-eenheid het Woensdag 1 April 2026 drie Bonsmara-beeste ter waarde van meer as R40 000-00 herwin en daarna twee verdagtes van onderskeidelik 36 en 41 jaar oud in hegtenis geneem.
1 min
April 10, 2026
Gemsbok
AfriForum Kathu-buurtwag hanteer drie voorvalle tydens massapatrollie
Die AfriForum-buurtwag in Kathu het onlangs hul hande vol gehad gedurende die organisasie se massapatrollie.
1 mins
April 10, 2026
Gemsbok
413 Tydens Operasie Paseka vasgetrek
Vierhonderd-en-dertien (413) verdagtes is in hegtenis geneem vir 'n menigte oortredings regoor die Noord-Kaap tydens Operasie Paseka onder die beskerming van Shanela II, wat deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisie-diens (SAPD) in samewerking met ander wetstoepassingsagentskappe uitgevoer is.
1 min
April 3, 2026
Gemsbok
Pretstap vir kerksaal was groot sukses
Kakamas se NG Kerk het onlangs hul jaarlikse stap op Hoërskool Martin Oosthuizen se sportgronde aangebied.
1 min
March 27, 2026
Gemsbok
Liggaam van vermiste toeris by Augrabies Waterval gevind
GEMSBOK-AUGRABIES: SANParke het bevestig dat die liggaam van 'n vermiste besoeker by Augrabies Waterval Nasionale Park gevind is na 'n soektog van meer as een dag.
1 min
March 27, 2026
Gemsbok
Vyf verdagtes gearresteer vir veediefstal
Die uitvoering van Operasie \"Steamers\" het veediefstal in Calvinia op Vrydag 20 Maart 2026 behoorlik onderdruk.
2 mins
March 27, 2026
Gemsbok
R12 miljoen se bates in Covid-tenderbedrogsaak, verbeurd verklaar
GEMSBOK-KIMBERLEY: Bates ter waarde van ongeveer R12 miljoen, insluitend eiendom en saketoerusting wat aan Macronym 37 (Edms) Bpk en sy direkteure - insluitend Christopher Sibisi - behoort, is aan die Staat verbeurd verklaar nadat die maatskappy persoonlike beskermende toerusting (PBT) aan die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid verskaf het.
1 mins
March 20, 2026
Gemsbok
Kalahari Mall vir R800 miljoen verkoop
GEMSBOK-UPINGTON: Hosken Consolidated Investments Limited (HCI) het sy belang in die Kalahari Mall op Upington vir R800 miljoen verkoop.
1 min
March 20, 2026
Gemsbok
Kenner lig boere in oor uitheemse plant indringing
Professor Iain Paterson van die Rhodes Universiteit, Grahamstad het op Upington kom praat oor uitheemse plant indringing.
1 mins
March 13, 2026
Gemsbok
Man vas oor R478 000 se dagga
Dwelmhandelaars is 'n harde knou toegedien nadat die polisie 'n 25-jarige vermeende handelaar omstreeks 08:30 op Saterdag, 7 Maart 2026, in hegtenis geneem het, nadat hulle dagga ter waarde van 'n geraamde R478 000-00 in sy voertuig in Upington ontdek het.
1 min
March 13, 2026
Listen
Translate
Change font size
