Poging GOUD - Vrij

JONG MA SE NAGMERRIE

Die Son

|

December 04, 2025

EERS moes sy hoor dat haar ongebore baba reeds 'n maand lank dood is en toe is sy fit verklaar om met dié baba in haar maag te gaan werk.

- CARRINGTON SWARTS

Dit is die werklikheid van Jody Arendse (30) van Sarepta in Kuilsrivier nadat dié ma van twee verlede week vir haar normale afspraak dokter toe is.

Arendse was opgewonde toe sy met haar vorige afspraak by die kliniek gehoor het sy verwag 'n dogter.

Die opwinding het in angstigheid en hartseer verander toe sy Vrydag by dié kliniek ingelig is dat daar geen hartklop is nie.

Sy vertel dat sy dieselfde dag na die Karl Bremer Hospitaal verwys is.

"Hulle het gesê dit is 'n noodgeval," sê sy hartseer.

Volgens Arendse is sy reeds vroeg in haar swangerskap ingelig dat sy 'n high-risk-swangerskap sal hê omdat sy asma het.

By die Karl Bremer Hospitaal het die dokter vir haar gesê sy is 18 weke swanger en nie 24 weke soos wat sy aanvanklik gedink het nie.

Sy sê sy was geskok toe die personeel by dié hospitaal sê sy moet Sondag terugkom veral omdat die personeel by die kliniek haar toestand as 'n noodgeval beskou het.

"Ek sê toe vir die dokter ek wil gaan vir 'n tweede opinie."

MEER VERHALEN VAN Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size