Poging GOUD - Vrij
Lucan vat regter Slingers na die vierde dimensie
Die Son
|November 13, 2025
Lucan beduie na die oop portal wat bokant hulle in die lug huiwer. "Laat ek jou gou gaan wys wat gebeur met iemand wat nie respek vir my het nie.
-
Eintlik hier in charge is nie!"
Eensklaps verdwyn Lucan met regter Slingers en al deur die portal. Hulle beland in 'n vreemde wêreld. Die lug het 'n snaakse pers kleur, met groen wolke. Aan die uitspansel is drie groot planeet-agtige sfere wat daar bo hang, waarvan een helderder skyn as die ander twee, soos 'n soort son.
Voor hulle is 'n eienaardige vallei met reusagtige bome en plante, wat lyk asof dit uit die oer-tydperk kom. Regter Slingers se mond gaap oop terwyl hy die vreemde wêreld rondom hom bekyk.
Skielik klink 'n onaardse geluid bokant hulle op. Slingers se kop swaai na bo, sy oë rek piering groot toe hy 'n oer-voël sien wat lyk asof dit 'n kruising is tussen 'n afgestorwe Microraptor en 'n Pteranodon longiceps is - net baie groter.
Die voël swiep laag oor hulle en sy skaduwee werp 'n donkerte oor hulle voordat dit in die verte verdwyn.
"W-Wat s-se plek is d-dié?" vra die regter vreesbevange.
"Dit is die vierde dimensie - my blyplek," eggo Lucan se stem deur die vallei.
"Dis 'n dimensie wat parallel met julle wêreld bestaan, maar onbereikbaar vir julle is. Hier bestaan kreature en plantlewe wat nie in julle wêreld bestaan nie."
Dit verhaal komt uit de November 13, 2025-editie van Die Son.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
