Facebook Pixel KLOMP NULLE VIR NEUMANN | Die Son - newspaper - Lees dit verhaal op Magzter.com
Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Krijg onbeperkte toegang tot meer dan 9000 tijdschriften, kranten en Premium-verhalen voor slechts

$149.99
 
$74.99/Jaar

Poging GOUD - Vrij

KLOMP NULLE VIR NEUMANN

Die Son

|

September 18, 2025

DIE Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD), wat sowat 2 400 onderwysposte geskrap het, het nou sover R4 miljoen van sy fondse gespandeer "om 'n goeie man uit te skop".

Dis die woorde van die Special Action Committee (SAC), wat op die been gebring is ná die WKOD se besluit om dié poste te sny.

Dit was gister die begin van die saak by die arbeidshof in die Kaapse middestad waarin Wesley Neumann sy afdanking as hoof van die Hoërskool Heathfield challenge.

Die hofsaal was stampvol gemeenskapslede en ander partye wat Neumann kom support het.

Neumann is in die middel van die Covid-19-pandemie ge-fire omdat hy glo dié skool gesluit gehou het ondanks die WKOD se opdrag om dit te heropen ná die harde lockdown.

'n SAC-woordvoerder, Warren Hermanus, sê dis onaanvaarbaar dat dieselfde WKOD wat laas jaar 2 400 onderwysposte gesny het, nou reeds R4 miljoen aan regskoste teen Neumann gespandeer het.

Leuens

MEER VERHALEN VAN Die Son

Die Son

Dís wat jy nou by SOF kan verwag

DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PMC en CDR wéér saam innie kooi

DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.

time to read

1 min

April 30, 2026

Die Son

Die Son

'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'

WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

FAMILIE IS STUKKEND

Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP

DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE

'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF

SWD Arende in beter posisie om te qualify

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN

'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD

DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE

Nooit gedink sy sou selfs radio love

time to read

2 mins

April 30, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size