Poging GOUD - Vrij

Koffie se pryse smaak galbitter

Die Son

|

August 21, 2025

YK, hierie ekke was lank laas so de moer in ... Want sien, dit het alles so gekom toe ekke nou die dag die winkels invaar om koffie te gaan koop.

- ■KEITH MEYER

Ja, okay dis nie die koffie wat die uwe so op die koffie het nie, maar liewer die prys van koffie.

Skielik het die pryse van koffie ge-skyrocket. Dit laat my sommer dink aan die oom wat na Judas verwys as "Judas die skyrocket", want so lank laas het ek verraai gevoel oor die prys van my geliefde drankie.

Van die nasie se mees geliefde drankie ... naas drank.

En, nee, hierdie is nie 'n storm in 'n koppie koffie nie. Watch wat gaan so klap wanneer Trump se 50%-invoerheffings op Brasilië inskop en die pryse nog verder deur die dak moer.

Ai, dit bly maar 'n moerse issue as dit by koffie kom.

Kyk, ek het nou die dag 'n pic geneem in 'n winkel se koffierakke.

Trollietjie

Dis daar waar hierdie rubriek gebore is. Iemand het daar in die winkel geskaterlag en gesê: "La't ek maar liewer lag oor die moerse duur koffie."

MEER VERHALEN VAN Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size