'TURF WAR' RUK NOU HAND-UIT
Die Son
|August 07, 2025
BENDES se turf war in Kalbaskraal het die laaste maande vyf jongmense se lewe geëis. Die jongste slagoffer is 'n 14-jarige leerder.
Sy sonde was dat hy aan die verkeerde kant van die bendes se onsigbare grens geloop het. Só vertel 'n besorgde ouer en inwoner wat uit vrees vir sy eie lewe nie genoem wil word nie.
Die klein gemeenskap naby Malmesbury leef in vrees weens die voortdurende bendegeweld wat hier heers.
In die mees onlangse voorval is 'n 23-jarige vermoor.
Die jong man is op "American-grond" gedood.
Volgens lt.kol. Malcolm Pojie, 'n polisiewoordvoerder, is 'n man (19) in hegtenis geneem vir die moord en het hy reeds in die hof verskyn.
Hy sê verder die 14-jarige seun is in Junie vermoor.
"Die afgelope paar maande het bendegeweld in Kalbaskraal toegeneem en meestal jongmense in die gemeenskap dood gelaat."
Die bekommerde pa, wat ook 'n jong seun het, sê hulle stil gemeenskap is nou in die hande van die Americans en die Outlaws.
"Dié twee bendes het self besluit waar hulle grense is; die plek is in twee verdeel. Elkeen het sy eie territory."
Dit verhaal komt uit de August 07, 2025-editie van Die Son.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

