NIKS STUIT DIÉ JUFFIE SE PLAN
Die Son
|June 19, 2025
Donker oomblikke spoor haar aan om sukses in lewe te behaal
DIE lewe bestaan uit oomblikke van uitdagings en drome wat ons vorm.
Maar vir Simone Nortje (28) van Blackheath in die Kaap is die een ding waarvoor sy die dankbaarste is nie net oorlewing nie, maar die geskenk van 'n nuwe begin.
Simone sê sy is baie beslis meer as net 'n oorwinnaar.
Sy brei uit: "Ek is die vervulling van 'n lewenslange droom en 'n belofte wat tussen trane en beproewing gebore is."
Nortje is 'n Afrikaans-onderwyser aan die Hoërskool Mondale in Mitchells Plain, met vyf jaar ervaring in laeren hoërskoolonderrig.
Sy vertel sy het al reeds van kleins af "skooltjie-skooltjie" gespeel.
"Taal is vir my nie net 'n middel om inligting oor te dra nie, maar ook 'n manier om mense se gedagtes en emosies uit te druk, en ek hoop om my leerders te inspireer om dieselfde waarde in taal te sien."
Dié juffie sê sy geniet dit om klas te gee, veral wanneer haar stem deur die klaskamer weergalm en sy sien hoe die lig van begrip in haar leerders se oë begin skyn.
"Wat ek die meeste van onderwys hou, is die geleentheid om kinders te bemagtig met kennis en vaardighede wat hulle nie net in die klaskamer nie, maar ook in die wêreld buite kan gebruik."
Sy sê die grootste beloning is om te weet dat sy 'n positiewe invloed op hulle lewe gehad het, en dat hulle in die toekoms die wêreld op hulle eie manier sal vorm.
Sy vertel elke dag wanneer sy voor in die klas staan, soek sy na die gebroke leerders, diegene wat soos sy deur moeilike omstandighede gaan.
Dit verhaal komt uit de June 19, 2025-editie van Die Son.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

