Poging GOUD - Vrij

ELKE LIED IS TOT SY LOFPRYS

Die Son

|

June 05, 2025

IN 'N wêreld waar musiek dikwels net as vermaak gesien word, staan Jaydene Davids (25) uit as 'n baken van hoop en geestelike vernuwing op die gospel scene van die Kaapse Vlakte.

- KHIRSTEN BOOYS

As deel van die dinamiese gospel-groep "Die Lekker Crew" gebruik sy haar Godgegewe talent om lewens aan te raak en die Evangelie deur musiek te verkondig.

Jaydene sê musiek en sang is kanale waardeur God met sy volk praat.

"Ek sien werklik week ná week hoe mense se lewe verander deur musiek," vertel sy.

Jaydene woon in Grassy Park en sê haar lewe tussen die gemeenskappe van Mitchells Plain, Steenberg en nou Grassy Park, het haar gevorm in die toegewyde evangelis wat sy vandag is.

"My ma se familie was almal óf sangers óf musikante.

"Ek was altyd so amazed oor hoe ons bymekaarkom op familiebyeenkomste, dan lei my ouma ons met liedere terwyl my oupa die trekklavier speel en die hele familie word een, groot koor."

Hierdie vroeë blootstelling aan musiek as 'n vorm van samesyn en aanbidding het die saad geplant vir wat later haar roeping sou word.

Jaydene se eerste formele verskyning as sangeres was in graad 2 toe sy gevra is om die volkslied by haar skool se prysuitdelingseremonie te sing.

MEER VERHALEN VAN Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size