Poging GOUD - Vrij
Plaaslike renjaers skitter op ovaalbaan
Bosveld Review
|July 11,2025
DIE ovaalbaan buite die dorp het Saterdag weer gegons van opwinding toe die Bosveld Wedrenklub nóg 'n suksesvolle wedrenbyeenkoms vir die jaar aangebied het. Toeskouers het saamgepak om die braaivleisvure en moedig tussen die kole en rook hul gunstelingrenjaers aan.
In die tintopklas het Karlo Ruytenberg onder sy teenstanders uitgery om 'n eerste plek in te palm. Stephan Pieters het tweede geëindig en Adriaan Engelbrecht derde.
Dit verhaal komt uit de July 11,2025-editie van Bosveld Review.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN Bosveld Review
Bosveld Review
Tehuis vereer personeel
PIET Potgieter Monument Ouetehuis se personeel is op 11 Februarie beloon vir hulle harde werk en jare se getroue diens.
1 min
February 19, 2026
Bosveld Review
Police confiscate illegal cigarettes
PROVINCIAL Police Commissioner Lt Gen Thembi Hadebe has commended the provincial tracking team members for their swift response and continued efforts in combatting illicit trade and related criminal activities.
1 min
February 19, 2026
Bosveld Review
Inwoners by Dienssentrum bederf vir Valentynsdag
DIE Dienssentrum vir Bejaardes se inwoners is verlede Vrydag tydens 'n heerlike Valentynsete by die sentrum bederf.
1 min
February 19, 2026
Bosveld Review
Kaapse man dra kruis oor 2 000km om hoop te bring
\"DIT is nie maklik om jou kruis te dra nie, maar dit is beslis bevredigend.
1 mins
February 19, 2026
Bosveld Review
MM Muni cracks down on informal trading
THE Modimolle-Mookgophong Municipality has intensified efforts to regulate informal traders and spaza shops in a bid to restore order and improve revenue collection.
1 min
February 19, 2026
Bosveld Review
Acid attack: 20 years for Maja
LAST Monday, the Mokopane Regional Court sentenced Yvonne Maja (25) to an effective 20 years' imprisonment for attempted murder, and assault with intent to cause grievous bodily harm, 18 years for attempted murder and two years for assault.
1 min
February 19, 2026
Bosveld Review
Dr. Johann Lodewyk Marais betower ouetehuis seniors
DIE Piet Potgieter Monument Ouetehuis het verlede Vrydag 'n besondere besoek ontvang toe dr. Johann Lodewyk Marais die inwoners toegespreek het.
1 min
February 19, 2026
Bosveld Review
Cable thieves strike large area
CABLE theft continues to spread across the Waterberg, with Modimolle becoming the latest area hit after months of similar incidents around Mokopane, Mookgophong and Sterkrivier.
1 min
February 12, 2026
Bosveld Review
Manhunt ends after suspect is found dead
POLICE have concluded a manhunt for Dennis Hlako-Mabetwa, who was wanted in connection with a series of violent attacks, including the assault of a woman in Mookgophong and the alleged strangling of his partner, a 26-year-old student from the local TVET College, in Seshego on January 26.
1 min
February 12, 2026
Bosveld Review
Nuwe komitee vir Kameeldoring Tafelronde
IN 'n aand van kameraadskap, viering en trots, is Basie van den Berg formeel ingehuldig as die nuwe voorsitter van die Kameeldoring 92 Tafelronde tydens 'n swierige induksie-ete wat Vrydagaand by die Limpopo Chefs Academy gehou is.
1 min
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
