Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Krijg onbeperkte toegang tot meer dan 9000 tijdschriften, kranten en Premium-verhalen voor slechts

$149.99
 
$74.99/Jaar
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Huisgenoot: Min Suiker - Alle nummers

Suiker is so lekker, maar tog ook so sleg vir ons. Huisgenoot se Min Suiker-tydskrif bevat die nuutste inligting oor suiker soos die uitwerking van te veel daarvan op die liggaam en hoe jy beheer kan neem. Ons vind uit hoeveel suiker in kos en drankies skuil, dieetkundiges verduidelik hoe jy van emosionele etery kan losbreek en ons bekyk die voor- en nadele van die vele versoeteropsies. Ons sluit ook 96 heerlike resepte vir soetgoed in - elkeen met minder suiker of versoeter berei - wat dit makliker sal maak om met ’n laesuiker-leefstyl vol te hou.

Holiday offer front
Holiday offer back