Facebook Pixel Get your Digital Access to all the back issues of KERKBODE Newspaper
Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Krijg onbeperkte toegang tot meer dan 9000 tijdschriften, kranten en Premium-verhalen voor slechts

$149.99
 
$74.99/Jaar

Poging GOUD - Vrij

KERKBODE - Alle nummers

Kerkbode is deesdae ewe tuis op die virtuele rakke van die digitale wêreld se app-winkels as in die voorportale van byna 400 gemeentes wat getrou inteken op die koerant se gedrukte weergawe. Ons weet Kerkbode-lesers wil, tesame met die lekkerlees-ervaring van die papierkoerant wat 18 keer per jaar verskyn, ook deur die week op hoogte bly van vuurwarm kerknuus en die jongste vakatures. As volwaardige multiplatform-kerknuusdiens is dit ons doel om aan daardie behoefte te voldoen.