Facebook Pixel Mamre werk hard en klop Samoa | Swartland Gazette - newspaper - Les denne historien på Magzter.com
Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Mamre werk hard en klop Samoa

Swartland Gazette

|

May 27, 2025

Mamre en Moorreesburg (Samoa) het mekaar die afgelope Saterdag (24 Mei) die eerste keer in agt jaar weer in 'n Boland-grootuitdaagbekerwedstryd van die Swartlandstreek ontmoet. Die kragmeting het voor 'n volgepakte skare in Mamre afgeskop, met Mamre gretig om terug te bons ná hul noue nederlaag teen Saron.

- David Rossouw

Mamre het uit die staanspoor beheer geneem veral in die vasteskrums en vroeg druk op Samoa geplaas. Die eerste toets vir Samoa het gekom toe die skeidsregter ná 'n vorentoe aangee naby Samoa se doellyn 'n vasteskrum aan Mamre toegeken het. Mamre se pak het met krag ingesak, en toe Brian Prins die bal inrol, het Lathan Okkers, Samoa teruggedwing, wat tot 'n strafdrie en 'n geelkaart vir Johnathan Pretorius gelei het.

Samoa het egter vinnig geantwoord. Heirich Boois het 'n strafskop oorgeskop om die telling na 3-7 te verklein, waarna 'n strafdrie aan Samoa toegeken is weens 'n beweerde obstruksie deur Mamre. Met 'n strafskop en 'n doelgerigte aanval het Samoa die telling gou tot 18-14 in sy guns gerek.

FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette

Swartland Gazette

Nog geen vreemdelingehaat

Geen geweld, intimidering of plundering van eiendom onder buitelanders in die Swartland is tot dusver in die streek by die onderskeie polisiekantore midde toenemende kommer oor xenofobiese geweld oor die land heen aangemeld nie.

time to read

1 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Fastest in world over 100m

For most teenagers, an athletics competition is a test of nerves and preparation.

time to read

2 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Swartland-stofpadtoer

Die eerste fietstoer in die Swartland, naamlik die Swartland Stofpad-fietstoer, het die afgelope naweek tussen 5 en 7 Junie die heel eerste keer in die streek plaasgevind.

time to read

1 min

June 09, 2026

Swartland Gazette

Mamre se vroue looi Daisies

Die Mamre-vrouerugbyspan het die Malmesbury Daisies die afgelope Saterdag (6 Junie) in 'n Vroueliga-kompetisie van die Boland-rugbyunie op die Mamre-sportterrein gepak.

time to read

2 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

New airport EA approved

The appeals against the Environmental Authorisation (EA) for the development of Cape Winelands Airport, which was granted on 27 October last year, have been dismissed by the provincial minister of local government, environmental affairs and development planning.

time to read

2 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Finansiële howe het ineengestort

'n Ontstellende prentjie van die hantering van ingewikkelde korrupsie- en finansiële misdaadsake het na vore gekom tydens 'n seminaar oor die sogenaamde \"stille ineenstorting\" van Spesiale Kommersiële Misdaadhowe (SCCCs) in Suid-Afrika. Die virtuele seminaar is Woensdag 3 Junie gehou.

time to read

3 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Star for Life at Wesbank

Wesbank Secondary School in Malmesbury will become the first school in the Western Cape to benefit from Star for Life's youth empowerment programmes, following a R1 million donation from H&M South Africa.

time to read

1 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Kinders bewus

Lede van die Moorreesburg-polisie het die afgelope week dagsorgsentrums, speelskole en laerskole in die omgewing ter bewusmaking van Kindersbeskermingsweek tussen 29 Mei en 5 Junie besoek.

time to read

1 min

June 09, 2026

Swartland Gazette

Parents should remain patient

Parents whose children were not offered placements at their preferred schools for the 2027 academic year are being urged to remain patient, as the Western Cape Education Department (WCED) says the admissions process is still in its early stages and many placements are expected to change in the coming weeks.

time to read

2 mins

June 09, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Embrose Papier weer na Bokkamp ontbied

Die Vodacom Bulls-skrumskakel Embrose Papier is onlangs as die Suid-Afrikaanse Vodacom United Rugbykampioenskap (URC) se Speler van die seisoen vir sy uitstaande rugbydiens vir 2025-'26 vereer.

time to read

1 min

June 09, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size