Prøve GULL - Gratis
Chas Everitt Suid-Kaap vier 'n dekade van sukses
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Chas Everitt Suid-Kaap het in die laaste 10 jaar meer vermag as wat baie ander eiendomsmaatskappye nie in 'n leeftyd kan doen nie.
-
Charles de Kock, konsessiehouer en prinsipaal van Chas Everitt Suid-Kaap het as 'n jong ongetroude boerseun en entrepreneur die kans gewaag en eiehandig, saam met een agent, Chas Everitt Suid-Kaap op 1 November 2015 vanuit sy huis in Swellendam begin.
Hy het daarna 'n perseel in Swellendam, wat op daardie stadium 'n gastehuis was, gekoop en dit omskep in die hoofkantoor van die snelgroeiende Chas Everitt Suid-Kaap.
Denne historien er fra Suid-Kaap Forum-utgaven av Suid-Kaap Forum.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heerlike braai vir Huis Stilbaai
Die Vriende en Familiekomitee van Huis Stilbaai het Dinsdag 11 November, onder leiding van die nimlike Hennie Slabbert, hulle jaarlikse braai vir die inwoners gehou.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Voornemende Bulle berei voor
'n Hoogtepunt op Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse kalender is die gewilde kondisioneringsdag vir voornemende gr. 8-leerders en vanjaar was geen uitsondering nie.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Poppiedag in Stilbaai herdenk
Die Militêre Veterane-vereniging van Stilbaai het Sondag 9 November kruise gelê ter nagedagtenis aan al die soldate wat in die twee wêreldoorloë, en alle oorloë daarna, gesterf het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kairos eer sy bestes
Kairos Senior Sekondêr het op 18 Oktober sy 31ste Erkenningsaand in die skoolsaal gevier, bygewoon deur leerders, ouers, personeel, voormalige opvoeders en gemeenskapsleiers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Legendariese fluitjieblaser, Max Baise se lewe gevier
Met die skielike heengaan van die legendariese fluitjieblaser, oom Max Baise (93), het nie net Riversdal nie, maar die hele land een van sy groot rugby-ikone verloor.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heidelberg- polisie blink uit in Wes-Kaap
Die plaaslike polisiediens onder leiding van kapt. Mervyn Zana, waarnemende stasiekommissaris, is onlangs onder een van die bes presterende polisiesentrums in die streek asook oor die Wes-Kaap aangewys.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Blues vier hoogtepunte vir 2025
RIVERSDAL - Riversdal Blues het op Vrydag 7 November hul jaareindfunksie, waar spelers, bestuur en ondersteuners saam die suksesvolle seisoen gevier het, met groot geesdrif gehou.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Chas Everitt Suid-Kaap vier 'n dekade van sukses
Chas Everitt Suid-Kaap het in die laaste 10 jaar meer vermag as wat baie ander eiendomsmaatskappye nie in 'n leeftyd kan doen nie.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Berties vier suksesvolle bronklasspele
STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard se Hartliefklas het Donderdag 6 November die bronklasspele vir vier besoekende skole uit die onderwysdistrik aangebied.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Klassieke Morgans steel harte in Stilbaai
Tydens die 2025-toer was die groep Maandag 10 November in Stilbaai en hulle het die Blombos Museum van Argeologie besoek waar Sanet van Deventer hulle meer vertel het van Stilbaai se oerverlede.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
