The Perfect Holiday Gift Gift Now

Heidelberg United val vas teen Mosselbaai in seisoenopening

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Die nuwe krieketseisoen het Saterdag vir Heidelberg Unitedkrieketklub glad nie goed afgeskop nie.

- Clive Pretorius

Hulle is op hul tuisveld deur Mosselbaai-krieketklub met twee paaltjies tydens hul SWDK Garden Route Badgers Promosieligawedstryd, kafgedraf.

United, wat nie op volle sterkte was as gevolg van vyf gereelde spelers wat nog rugby asook werksverpligtinge het, het die loot verloor en is deur die besoekers ingestuur om te kolf.

Die besluit het aanvanklik goed gelyk aangesien hul aanvangskolwers, bestendig gelyk het voor die paaltjies.

Dit wou voorkom of hulle gemaklik 'n teiken van 250 plus sou stel, maar is hulle na 33.5 beurte almal uit vir 180 lopies. Hier kan 'n paar kolwers blameer word dat hulle hul paaltjies goedkoop verloor het.

Vir United het Garth Pieterse, met sy 68 vanaf 78 balle wat ses viere ingesluit het, die beste met die wilgerlat gevaar.

FLERE HISTORIER FRA Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Albertinia-span mik vir Trans Agulhas-glorie

HESSEQUA - Wanneer 'n mens met kragbootveterane Johann Lodewyks en sy spanmaat, Sebastian Kotzé, gesels, raak dit vinnig duidelik dat kragbootwedrenne vir hulle nie bloot 'n sport is nie, maar 'n leefstyl en 'n ingesteldheid.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bewaringstrust takel erf 657 se indringers

Die Stilbaai-bewaringstrust het Saterdag 13 Desember opgeruk na erf 657, die groen gebied tussen die gholfbaan en Jongensfonteinpad.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Patatgate van toeka se tyd

Daar is soveel staaltjies uit Stilbaai se verre verlede en gelukkig het mense soos Barbara de Jager in haar boek Stilbaai - joernaal heelwat daarvan opgeneem.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pirates stoomroller oor Heidelberg United

Heidelberg United-krieketklub kon weereens Saterdag nie die mas in hul vyfde en laaste SWDK Garden Route Badgers Promosieligawedstryd vir die jaar opkom teen Pirates United-krieketklub hier op Loeriepark nie.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Wildstroping is 'n werklikheid

Die Wildlife Crime Information Network (WCIN) in samewerking met Wild Rescue NPO het Saterdag 6 Desember 'n antistropingstrop-stap en praatjie in Stilbaai aangebied.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Inwoners bestook polisie met klippe

Clive Pretorius

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa verwelkom besoekers

Vanaf bladsy 1 by strande en riviere.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

A season of new beginnings at Cango

Births, rescues and rehabilitation efforts have brought renewed life and purpose to the Cango Wildlife Ranch this festive season, with a recent baby boom serving as a heartwarming reminder that the true spirit of the holidays lies in new beginnings.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Art4All lok talle

Die Art4All-kunsuitstalling het ses uiteenlopende kunstenaars bymekaar gebring vir 'n uitstalling wat jy nie durf misloop nie.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-Wes-parkrun is vet pret

Met die vakansiegangers wat besig is om Stilbaai in te stroom groei die aantal deelnemers aan die parkrun ook drasties.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size