Prøve GULL - Gratis
Legendariese speurder groet ná 42 jaar
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Adjudant-offisier Boer Janse van Rensburg (Philipus Janse van Rensburg), 'n welbekende figuur in die plaaslike polisiediens, het ná 'n merkwaardige loopbaan van 42 jaar afgetree.
Sy dienslewering by die Riversdal-polisie het op 8 Desember 1982 begin toe hy by die polisiestasie aangesluit het, en het geëindig as een van die mees ervare speurders in die streek.
In 'n gesprek met Suid-Kaap Forum het Janse van Rensburg gesê hy het destyds tussen die weermag en die polisie gekies, maar het besluit dat hy sy roeping in gemeenskapsdiens beter in die polisie sou uitleef.
"En dit is presies wat ek vir 42 jaar gedoen het," sê hy met trots.
Denne historien er fra Suid-Kaap Forum-utgaven av Suid-Kaap Forum.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
30 sakke rommel langs Jongens-pad
Clifton Donald van die Coastal Cleanup-groep is 'n ywerige fietsryer wat baie sterk voel oor die omgewing en oral waar hy met sy fiets ry kyk hy uit vir rommel wat langs die paaie lê.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
PAY LESS WITH GREAT SAVINGS ON
GARDENING, PETS, HOUSEHOLD, OUTDOOR, PAINT, GROCERIES & LOTS MORE!
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Plaaslike atlete skitter by Ironman 70.3 Mosselbaai
RIVERSDAL - 'n Groep vasberade atlete van Langeberg-atletiekklub uit Heidelberg en Riversdal het Sondag 16 November aan die wêreldbekende Ironman 70.3 Mosselbaai deelgeneem, 'n uitputtende driekamp bestaande uit 1,9 km-swem, 90 km-fietsry en 21,1 km-hardloop.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-kortverhaal- klub soek nuwe lede
STILBAAI - Die Stilbaai-kortverhaalklub het in Januarie 2025 tot stand gekom en vergader sedertdien maandeliks, waar daar analises gedoen word van onlangse kortverhale wat in puik publikasies verskyn het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
A final salute to musical icon Chris Nicholls
HEIDELBERG - Heidelberg and in particular, the South African Army band, bid farewell to one of its fondest members, Major Chris Nicholls (78) on Saturday. About 100 mourners from far-flung areas, including about 30 members of the Cape Town-based band, attended this moving service held at the Langeberg Christian Fellowship Centre to pay their last respects to this musical icon.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Carmen Niehaus praat van lekker en goed
Die afwagting was groot en die Gereformeerde Kerk in Stilbaai was gepak met 200 gaste tydens Busy Lizzy huisen tuinbouklub se jaarafsluiting Dinsdag 18 November.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven in topvyf van Afrikaans 100-skoleprojek
Hoërskool Langenhoven het die dorp én die Wes-Kaap met trots verteenwoordig deur as een van die topvyf skole in Suid-Afrika aangewys te word in die nasionale Afrikaans 100-skoleprojek.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Skolier kry nuwe skoolklere
'n Klein gebaar kan groot verandering bring. Dit is presies wat op 4 November by Goedgegun Primêr gebeur het toe ongeveer 25 leerders deur die ACVV, brandweer en polisiediens besoek is.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bekendstelling van 'Stories uit Louis Leeu se Bos'
STILBAAI - Geliefde Stilbaaier, koorleier, dryfveer agter Tuin-Op-Die-Brak, plantkundige en nou skrywer. Dit is Naomi van Schalkwyk in kort.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
'n Eerste vir Stilbaai
Die Stilbaai-sportforum het plaaslik sportgeskiedenis gemaak toe hulle die eerste jaarlikse Tri-Racket Championship op 14 en 15 November aangebied het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

