Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Geloof dra vroue deur konflikstorm in Israel

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Twee vroue van Riversdal en een van Albertinia was Maandagaand, 30 Junie, weer veilig terug op Suid-Afrikaanse bodem nadat hulle amper twee weke langer as beplan in Israel, te midde van die 12-dag oorlog tussen Israel en Iran, vasgekeer was.

- Ben Snyman

Karen Crafford, Engela Olivier en Retha Scheepers het aan Suid-Kaap Forum vertel van hul ondervinding tydens die toer, wat veel meer as net 'n pelgrimstog deur die Heilige Land was.

"Die sirenes het gereeld, veral in die nag geloei. Ons kon deur ons kamervensters die missiele sien en in die bomskuiling die ontploffings hoor en die trillings voel."

Hulle het onverhoeds in die konflik beland toe spanning tussen Israel en Iran ontaard het in grootskaalse lugaanvalle oor verskeie stede in Israel. Alle lughawens is gesluit, wat dit vir buitelandse besoekers onmoontlik gemaak het om die land te verlaat. Volgens die vroue was hulle in die bomskuiling saam met ander toeriste én die Nels by wie hulle in die hartjie van Jerusalem tuisgegaan het.

FLERE HISTORIER FRA Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

30 sakke rommel langs Jongens-pad

Clifton Donald van die Coastal Cleanup-groep is 'n ywerige fietsryer wat baie sterk voel oor die omgewing en oral waar hy met sy fiets ry kyk hy uit vir rommel wat langs die paaie lê.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

PAY LESS WITH GREAT SAVINGS ON

GARDENING, PETS, HOUSEHOLD, OUTDOOR, PAINT, GROCERIES & LOTS MORE!

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Plaaslike atlete skitter by Ironman 70.3 Mosselbaai

RIVERSDAL - 'n Groep vasberade atlete van Langeberg-atletiekklub uit Heidelberg en Riversdal het Sondag 16 November aan die wêreldbekende Ironman 70.3 Mosselbaai deelgeneem, 'n uitputtende driekamp bestaande uit 1,9 km-swem, 90 km-fietsry en 21,1 km-hardloop.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-kortverhaal- klub soek nuwe lede

STILBAAI - Die Stilbaai-kortverhaalklub het in Januarie 2025 tot stand gekom en vergader sedertdien maandeliks, waar daar analises gedoen word van onlangse kortverhale wat in puik publikasies verskyn het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

A final salute to musical icon Chris Nicholls

HEIDELBERG - Heidelberg and in particular, the South African Army band, bid farewell to one of its fondest members, Major Chris Nicholls (78) on Saturday. About 100 mourners from far-flung areas, including about 30 members of the Cape Town-based band, attended this moving service held at the Langeberg Christian Fellowship Centre to pay their last respects to this musical icon.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Carmen Niehaus praat van lekker en goed

Die afwagting was groot en die Gereformeerde Kerk in Stilbaai was gepak met 200 gaste tydens Busy Lizzy huisen tuinbouklub se jaarafsluiting Dinsdag 18 November.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven in topvyf van Afrikaans 100-skoleprojek

Hoërskool Langenhoven het die dorp én die Wes-Kaap met trots verteenwoordig deur as een van die topvyf skole in Suid-Afrika aangewys te word in die nasionale Afrikaans 100-skoleprojek.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Skolier kry nuwe skoolklere

'n Klein gebaar kan groot verandering bring. Dit is presies wat op 4 November by Goedgegun Primêr gebeur het toe ongeveer 25 leerders deur die ACVV, brandweer en polisiediens besoek is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bekendstelling van 'Stories uit Louis Leeu se Bos'

STILBAAI - Geliefde Stilbaaier, koorleier, dryfveer agter Tuin-Op-Die-Brak, plantkundige en nou skrywer. Dit is Naomi van Schalkwyk in kort.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

'n Eerste vir Stilbaai

Die Stilbaai-sportforum het plaaslik sportgeskiedenis gemaak toe hulle die eerste jaarlikse Tri-Racket Championship op 14 en 15 November aangebied het.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size