Prøve GULL - Gratis
Stilbaai-skryfkring kondig wenners aan
Suid-Kaap Forum
|July 04, 2025
STILBAAI - Die Stilbaai-skryfkring het tydens vanjaar se aktiwiteitsekspo 'n skryfkompetisie met verskeie kategorieë aangebied.
Die prysuitdeling is Woensdag 25 Junie by Thyme 2 Relish gehou en Esther Scheffer, voorsitter, het die pryse oorhandig.
Francois Furstenburg was die wenner in die kategorie poësie, vir volwassenes met sy pragtige gedig My mythical Karoo.
Hier is 'n uittreksel uit die gedig:
My mythical Karoo
a place where all roads lead from nowhere to everywhere
a place where the promised rain always falls elsewhere
a place where horizons fade in shimmers of heat by day
a place where the bright moon smiles from far away.
Francois het 'n snyplank, gemaak deur Pieter van Niekerk van die Stilbaai-houtwerkgilde, en 'n digbundel,
Denne historien er fra July 04, 2025-utgaven av Suid-Kaap Forum.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heibi stel nuwe afrigterspan aan
HEIDELBERG - Heidelberg-rugbyklub het Vrydag 26 Desember, hul nuwe afrigters en spanbestuurders aangekondig.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spitbraai vir Huis Stilbaai
STILBAAI - Vir die laaste klompie jare gee 'n weldoener-egpaar van Stilbaai 'n spitbraai vir al die inwoners en personeel van Huis Stilbaai.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
NSRI-wedloop lok 1 200 deelnemers
Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika (NSRI) se 10 kmen 5 km-wedlope het Woensdag 31 Desember in Stilbaai plaasgevind en daar was omtrent 1 200 deelnemers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Touchies steeds gewild
Georganiseerde raakrugby op die strand het ontstaan toe Rob Louw, vurige Springbokflank van weleer, en 'n paar vriende in 1978 'n klompie manne bymekaar gekry het om informeel teen mekaar te speel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Alles dryf op rivier
Enigiets wat kan dryf was Saterdagmiddag, 27 Desember, op die Goukourivier by Stilbaai en dit was 'n see van kleur toe honderde deelnemers vir Stilbaai-roeiklub se waterkaskenades opgedaag het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gedeelte van erf 657 per veiling verkoop
Die verkoop van 'n 3,3 hektaar gedeelte van erf 657 in Stilbaai het by wyse van 'n openbare veiling op Dinsdag 23 Desember plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-bewaringstrust gee terugvoer
Die Stilbaai-bewaringstrust het op 18 Desember hul algemene jaarvergadering in die historiese skoolgebou by die Palinggat gehou.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bertie Barnard se kleurkaskenades was hope pret
STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard het op Vrydag 19 Desember hul jaarlikse kleurkaskenades as 'n fondsinsameling met hope pret vir die skool aangebied.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dr. Begemann roep halt
STILBAAI - Na baie jare se onbaatsugtige diens het dr.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Zana span die seile by Heidelberg-rugbyklub
Die langverwagte algemene jaarvergadering (AJV) van dié dorp se spogproduk, Heidelberg-rugbyklub, oftewel Heibi soos die klub alombekend staan, het onlangs in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
