Prøve GULL - Gratis
Kundiges spreek besigheidsforum toe
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Stilbaai-besigheidsforum het Dinsdagaand, 20 Mei, 'n insiggewende netwerkaand by Stilbaai-gholfklub aangebied waartydens twee kundiges van die Bureau of Market Research, 'n Unisa geaffilieerde maatskappy, prof. Carel van Aardt en dr. Jacolize Poalses, weereens beklemtoon het dat besighede moet bybly met tegnologie en die mense agter elke besigheidsbesluit moet ken en verstaan.
Van Aardt het sy praatjie vanuit Pretoria gelewer en het 'n oorsig gegee van die makroen mikro-ekonomiese realiteite wat die huidige besigheidlandskap beïnvloed.
Hy het gekyk na tendense in inflasie, verbruikersinkomste druk asook die gevolge wat die huidige ekonomiese klimaat op plaaslike entrepreneurs het.
Poalses was in Stilbaai en haar praatjie het gehandel oor die sielkundige en gedragsprosesse wat verbruikerbesluitneming beïnvloed.
Die besigheidsforum het die sleutelpunte uit hierdie twee aanbiedings gehaal om 'n praktiese opsomming vir die kleinsake-eienaars van Stilbaai te gee.
Vyf verbruikersgedragtendense
Denne historien er fra Suid-Kaap Forum-utgaven av Suid-Kaap Forum.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Quinn die laerskoolentrepreneur
Die 10-jarige Quinn Barnes se groot droom is om eendag 'n vlieënier te word, maar intussen het hy as 'n sakeman van formaat ontpop.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven-atlete mik hoog by SA's
Drie talentvolle atlete van Hoërskool Langenhoven is gekies om aan die gesogte SA Skole-atletiekkampioenskappe deel te neem, wat van 29 April tot 2 Mei by die Pilditch-stadion in Pretoria aangebied word.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gastronomie die tema van Stilbaai VLV-vergadering
STILBAAI - Die leefstylportfolio van Stilbaai VLV was verantwoordelik vir hulle April-vergadering, en hulle het gesorg vir 'n heerlike samekoms.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Pikkewouter hou potjiekoskompetisie
Pikkewouter-kleuterskool se jaarlikse potjiekoskompetisie op Saterdag 25 April het in perfekte weer plaasgevind.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kleuter sterf op toneel
'n Donker wolk van hartseer hang oor die gemeenskap ná die tragiese dood van die tweejarige Nazeem van Wyk in 'n ongeluk buite Slangrivier en die afsterwe van Jason Adams (21), wat Woensdagmiddag 29 April omstreeks 14:30 sy stryd om lewe verloor het nadat hy ernstige kopbeserings in die ongeluk opgedoen het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Witsand-water veilig, sê munisipaliteit
Ná dae se kommer en teenstrydige berigte oor moontlike waterbesoedeling, het die Hessequa-munisipaliteit sy inwoners gerusgestel dat Witsand se drinkwater veilig is vir menslike gebruik, volgens amptelike en geverifieerde toetsresultate.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa vier kreatiewe herwinning in styl
RIVERSDAL - Mode, kreatiwiteit en omgewingsbewustheid het op 16 April by die burgersentrum in Riversdal saamgesmelt tydens 'n kleurvolle \"Recycle Fashion Show\" wat in samewerking met plaaslike skole deur die Hessequa-munisipaliteit aangebied is.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dank aan die Groei-span
Ons wil graag deur u koerant ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor die hulpvaardige en ywerige Groei-span van die plaaslike Groei-kwekery wat ons as Riversdallers bygestaan het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Freedom Day Fun Walk lok groot deelname
Die jaarlikse Freedom Day Family Fun Walk het weer groot belangstelling gelok toe oud en jonk op Vryheidsdag, 27 April, by die Riverville-stadion byeengekom het vir 'n dag van fiksheid en pret.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven open nuwe Astro-veld met groot sportnaweek
Hoërskool Langenhoven gaan die naweek van 8 en 9 Mei geskiedenis maak wanneer hy sy eerste amptelike sportwedstryde op sy splinternuwe Astro-hokkieveld aanbied.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

