Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Not an easy bridge to cross

Rustenburg Herald

|

June 27, 2025

In Rustenburg is daar die afgelope week-en-'n-half reeds 'n effense, onverwagte kalmte voor die langverwagte storm - om dit nou só uit te druk. Vir die afgelope week al byt twee verskillende gemeenskappe in Rustenburg handewroegend op die tande in afwagting op twee baie belangrike en onvermydelike gebeure wat vir die volgende nagenoeg 10 tot 12 maande 'n reuse invloed op Rustenburg se dikwels chaotiese verkeerstoestande sal hê.

Eerstens die goeie nuus op p3 van hierdie uitgawe kom Rustenburg Herald met die hele sak patats vorendag oor die langverwagte heropening van die Krugerstraat-brug wat sedert verlede jaar op Woensdag, 21 Augustus, gesluit was ten einde die Bakwena en sy kontrakteurs geleentheid te gee om die R24 wat onderdeur die brug loop, na 'n "dual carriageway" te omskep. Feitlik presies 21 jaar sedert die Bakwena N4 deur die "hart" van Rustenburg aangelê is, het die verkeersdruk nou tot só 'n mate toegeneem dat die verdubbeling van die R24 (met ander woorde - twee bane in onderskeidelik 'n oostelike en westelike rigting) nie langer uitgestel kon word nie.

Die goeie nuus dus: Na presies 10 maande sien Rustenburgers vandeesweek die heropening van die Krugerstraat-brug wat ampelik vir enige dag van Woensdag tot Vrydag geskeduleer is. Trouens, tot ons verbasing het verskeie videos wat duidelik toon hoe motoriste oor Krugerstraatbrug ry, Dinsdagoggend al op sosiale media opgeduik. Blykbaar was van die waarskuwingstekens oor konstruksiewerk vorentoe intussen toe ook reeds verwyder?

FLERE HISTORIER FRA Rustenburg Herald

Rustenburg Herald

South African Police captured by criminals?

The latest series of allegations by Nhlanhla Mkhwanazi - Police Commissioner in KwaZulu-Natal - that the South African Police has been captured by criminal elements in the underworld, crime syndicates and corrupt high profile politicians, is nothing but a confirmation to countless South Africans of what had been suspected all along during the past 15 years, if not longer.

time to read

3 mins

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Supa-Barbarians maak rugbyharte trots

Vyf spelers van Sibanye-Stillwater se eerstespan, asook die hoofafrigter - Joel Scherman - was onlangs deel van die Supa-Barbarians (wat uit klubspelers en hul afrigterskorps gekies word) wat voorverlede Dindag op Nylstroom teen Kenia se nasionale rugbyspan te staan gekom het.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Sojabone - só baie gebruike

Die VLU bied aan lede 'n verskeidenheid van opvoedkundige, prettige geleenthede en inligtingsessies wat almal daarop gemik is om die vroue se kennis en vaardighede te verbeter.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Koster-egpaar se seun bedank gemeenskap

Geagte Rustenburg-gemeenskap As die oudste seun van Wilma en George [Koster], wil ek my waardering en respek aan almal uitspreek. Dit was 'n hartseer-tyd vir ons gesin met die verlies van ons ouers, maar ek is oorweldig deur die ondersteuning en vriendelikheid van hierdie dorp.

time to read

1 mins

July 11, 2025

Rustenburg Herald

SASSA continues with grants review

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - In its efforts to ensure that the right grant is paid to the right person, the South African Social Security Agency (SASSA), will continue to review social grants of targeted beneficiaries suspected to have other alternative sources of income that were not disclosed to SASSA.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Art competition has shoppers in awe

Amateur artists are once again invited to enter Rustenburg Herald/Bonus' art competition after the relaunch of this popular competition for the second term.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Suid-Afrikaanse Polisie dalk gekaap?

Die jongste reeks aantygings van Nhlanhla Mkhwanazi - polisiekommissaris in KwaZulu-Natal - dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens deur misdadige elemente, misdaadsindikate en korrupte hoëprofielpolitici gekaap is, is vir baie Suid-Afrikaners 'n bevestiging van wat reeds baie jare lank vermoed word.

time to read

2 mins

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Call for accountability on the City at Work programme

The Municipal Manager of the Rustenburg Local Municipality, Adv Ashmar Khuduge, has called for accountability on \"City at Work\" programme that was launched by the Executive Mayor Cllr Shiela Mabale-Huma on Monday, 23 June, and has been ongoing in different wards since.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Mogwase - missing person alert

The police in Mogwase request the community's assistance in locating a 59-year-old David Filmone Monese, who resides in Mogwase, Leagajang Section.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Glencore Ferroalloys invests in Boshoek Primary

Boshoek Primary School has officially opened their Grade R Early Childhood Development (ECD) facility to offer learners a safer, more spacious, and inspiring environment to learn and grow.

time to read

1 mins

July 11, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size