Prøve GULL - Gratis
Solidariteit sit R7 miljoen opsy om raswette te stop
Rustenburg Herald
|May 30, 2025
Solidariteit gaan 'n regsfonds van R7 miljoen stig in sy grootste poging nóg om raswette te stop. Dit volg nadat die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie Vrydag regulasies in die Staatskoerant gepubliseer het wat verligting bied aan buitelandse maatskappye, soos Starlink, met betrekking tot swart eienaarskap.
-
Volgens Solidariteit het die onlangse Withuis-gesprekke dit duidelik gemaak dat die uitfasering van raswette noodsaaklik is vir 'n handelsooreenkoms met die VSA, sowel as vir 'n gunstige beleggingsklimaat in die algemeen. Solidariteit beplan om sy veldtog verder te verskerp in die aanloop tot die G20-beraad.
"Ons inligting dui daarop dat daar ernstige gesprekke agter die skerms in Washington oor raswette plaasgevind het, en dat dit 'n groot struikelblok is vir 'n nuwe handelsbedeling tussen die VSA en Suid-Afrika," sê dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit.
Hoewel Solidariteit die verligting van rasregulasies vir buitelandse maatskappye verwelkom, gaan dit ook veg vir die algehele uitfasering van raswette in Suid-Afrika.
Denne historien er fra May 30, 2025-utgaven av Rustenburg Herald.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Rustenburg Herald
Rustenburg Herald
South African Police captured by criminals?
The latest series of allegations by Nhlanhla Mkhwanazi - Police Commissioner in KwaZulu-Natal - that the South African Police has been captured by criminal elements in the underworld, crime syndicates and corrupt high profile politicians, is nothing but a confirmation to countless South Africans of what had been suspected all along during the past 15 years, if not longer.
3 mins
July 11, 2025
Rustenburg Herald
Supa-Barbarians maak rugbyharte trots
Vyf spelers van Sibanye-Stillwater se eerstespan, asook die hoofafrigter - Joel Scherman - was onlangs deel van die Supa-Barbarians (wat uit klubspelers en hul afrigterskorps gekies word) wat voorverlede Dindag op Nylstroom teen Kenia se nasionale rugbyspan te staan gekom het.
1 min
July 11, 2025
Rustenburg Herald
Sojabone - só baie gebruike
Die VLU bied aan lede 'n verskeidenheid van opvoedkundige, prettige geleenthede en inligtingsessies wat almal daarop gemik is om die vroue se kennis en vaardighede te verbeter.
1 min
July 11, 2025
Rustenburg Herald
Koster-egpaar se seun bedank gemeenskap
Geagte Rustenburg-gemeenskap As die oudste seun van Wilma en George [Koster], wil ek my waardering en respek aan almal uitspreek. Dit was 'n hartseer-tyd vir ons gesin met die verlies van ons ouers, maar ek is oorweldig deur die ondersteuning en vriendelikheid van hierdie dorp.
1 mins
July 11, 2025
Rustenburg Herald
SASSA continues with grants review
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - In its efforts to ensure that the right grant is paid to the right person, the South African Social Security Agency (SASSA), will continue to review social grants of targeted beneficiaries suspected to have other alternative sources of income that were not disclosed to SASSA.
1 min
July 11, 2025
Rustenburg Herald
Art competition has shoppers in awe
Amateur artists are once again invited to enter Rustenburg Herald/Bonus' art competition after the relaunch of this popular competition for the second term.
1 min
July 11, 2025
Rustenburg Herald
Suid-Afrikaanse Polisie dalk gekaap?
Die jongste reeks aantygings van Nhlanhla Mkhwanazi - polisiekommissaris in KwaZulu-Natal - dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens deur misdadige elemente, misdaadsindikate en korrupte hoëprofielpolitici gekaap is, is vir baie Suid-Afrikaners 'n bevestiging van wat reeds baie jare lank vermoed word.
2 mins
July 11, 2025
Rustenburg Herald
Call for accountability on the City at Work programme
The Municipal Manager of the Rustenburg Local Municipality, Adv Ashmar Khuduge, has called for accountability on \"City at Work\" programme that was launched by the Executive Mayor Cllr Shiela Mabale-Huma on Monday, 23 June, and has been ongoing in different wards since.
1 min
July 11, 2025
Rustenburg Herald
Mogwase - missing person alert
The police in Mogwase request the community's assistance in locating a 59-year-old David Filmone Monese, who resides in Mogwase, Leagajang Section.
1 min
July 11, 2025
Rustenburg Herald
Glencore Ferroalloys invests in Boshoek Primary
Boshoek Primary School has officially opened their Grade R Early Childhood Development (ECD) facility to offer learners a safer, more spacious, and inspiring environment to learn and grow.
1 mins
July 11, 2025
Listen
Translate
Change font size

