Facebook Pixel Draf en 'n koffie saam met die Social Rats Running Club, geleentheid vir beginners om fiks te word | Polokwane Observer - newspaper - Les denne historien på Magzter.com
Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Draf en 'n koffie saam met die Social Rats Running Club, geleentheid vir beginners om fiks te word

Polokwane Observer

|

January 15, 2026

Wat aanvanklik begin het as twee broers wat saam gaan draf het, het vinnig ontwikkel in 'n sosiale drawwersklub, genaamd die Social Rats Running Club.

- Maretha Swanepoel

Ben en Pieter Schempers het aan die begin van dié drafseisoen, aanvanklik Maandagoggende vanaf Die Koffieman in Bendorrylaan gaan hardloop en daarna saam koffie gedrink.

"Aanvanklik was dit net ons twee. Mettertyd het ons vriende en familie begin nooi om saam met ons te hardloop, en dit het natuurlik gegroei tot wat dit vandag is met 68 lede sterk. Enigiemand is welkom om by ons aan te sluit," sê Ben.

Die groep begin elke keer by Die Koffieman, wat dit moontlik maak om ná die tyd gesellig saam koffie te drink. Die drawwers vertrek elke Maandagen Vrydagoggend om 05:00 en hardloop sowat 5km, terwyl sommige lede tussen 8km en 10km aflê. "Dit is nie nodig om fiks te wees nie, jy kan selfs stap. Ons sien dit nie as 'n hardloopklub nie, maar eerder as 'n sosiale klub. Enige iemand is welkom."

FLERE HISTORIER FRA Polokwane Observer

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Yin-yang grades Lim karatekas

Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Oefen met ‘n verskil saam met Daniël

Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof

'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

108 golfers tee off in Round Table Golf Day

The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Unieke poppe danksy vlytige hande

Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Club wraps up trials ahead of league

Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Fighting for lifeline treatment for son

At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid

Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Nog 5 miljoen dossisse in Maart

Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Oom Attie se lewe gevier

Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter

time to read

2 mins

February 26, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size