Prøve GULL - Gratis
Faan Pretorius (66) se lewe onthou
Polokwane Observer
|September 11, 2025
Faan Pretorius (66), 'n gerespekteerde sakeman en die mede-stigter van Fast Tools, is op 4 September na 'n lang siekbed oorlede. Sy afsterwe laat nie net 'n leemte in sy familie se lewens nie, maar ook in die gemeenskap en besigheidswêreld waarin hy 'n bekende en geliefde figuur was.
Faan het sy skoolloopbaan aan Hoërskool Pietersburg voltooi voordat hy by die polisiekollege aangesluit het, waar hy as speurder gedien het. Sy loopbaanpad het hom later na Bolt and Nut gelei, en uiteindelik tot die stigting van Fast Tools saam met Roelf Venter meer as drie dekades gelede. In 1997 het Faan die alleeneienaar van dié onderneming geword.
Fast Tools het onder sy leiding nie net gegroei nie, maar ook 'n handelsnaam geword wat met vertroue en kwaliteit geassosieer word. Klante het hom leer ken as meer as net 'n sakeman. Hy was 'n vriend, 'n mentor, en vir sommiges selfs 'n vaderfiguur.
Faan was getroud met Hannelie en saam het hulle twee kinders, Amanda van Onselen en Stefan Pretorius. Amanda is met Nico getroud en Stefan met Monique. Die egpaar was ook trotse grootouers van vyf kleinkinders: Mishka en Stefan Pretorius, en Denike, Cara en Sion van Onselen.
Denne historien er fra September 11, 2025-utgaven av Polokwane Observer.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Polokwane Observer
Polokwane Observer
Yin-yang grades Lim karatekas
Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oefen met ‘n verskil saam met Daniël
Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof
'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
108 golfers tee off in Round Table Golf Day
The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Unieke poppe danksy vlytige hande
Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Club wraps up trials ahead of league
Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Fighting for lifeline treatment for son
At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid
Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Nog 5 miljoen dossisse in Maart
Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oom Attie se lewe gevier
Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter
2 mins
February 26, 2026
Listen
Translate
Change font size

