Facebook Pixel Martie bly aan die gang op 99 | George Herald - newspaper - Les denne historien på Magzter.com
Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Martie bly aan die gang op 99

George Herald

|

George Herald

Sy's net duskant 100 jaar, maar Martie Norman is een van Tuiniqua-versorgingsentrum se inwoners wat nie 'n sosiale geleentheid mis nie.

- Alida de Beer

Martie bly aan die gang op 99

Martie Norman (99) bly besig en belangstellend op haar ho oudedom. Foto: Alida de Beer

(Alida de Beer)

Hoewel sy nie meer dorp toe gaan nie, bly sy in die sentrum besig. Sy hou die weeklikse aktiwiteitsprogram met arendsoë dop om te sien waar sy kan inskakel. "Tannie Martie mis geen byeenkoms nie. Sy wil altyd oral wees waar daar iets gebeur," sê Annelie Bennett, die dienssentrumkoördineerder.

Norman, wat op 23 Oktober 'n eeu van lewe gaan vier, stap nog kort afstande met haar stootkarretjie. Sy hou daarvan om mooi uitgevat te wees en verder kyk sy graag televisie en lees baie.

"Ek glo 'n mens moet aan die gang bly en belangstel in die dinge om jou."

FLERE HISTORIER FRA George Herald

George Herald

George Herald

Smith Power brings world-class turf solutions to George

Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

KI-karikature groot pret, MAAR ...

Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026

By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte

Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Great start for Badgers in one-day cup

The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole

Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Heidedal blink in nuwe rugbytruie

Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Jong atlete laat die rekords spat

Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

George Post Office neglected but operational

The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

No major events for Rosemoor track

January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.

time to read

1 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size