Prøve GULL - Gratis
Nuwe hoofstuk wag vir Libboks in Japan
George Herald
|October 09, 2025
Pacaltsdorp Primêr het verlede week met trane en trots afskeid geneem van Verna-Lee Libbok (28), geliefde wiskunde-onderwyseres, wat binnekort na Japan vertrek om by haar man, die Springbok-losskakel, Manie Libbok, aan te sluit.
Manie (28) het onlangs by die Kintetsu Liners aangesluit, 'n skuif wat vir die paartjie 'n heel nuwe hoofstuk in hul lewe beteken.
"Sy het die vermoë gehad om die goeie in mense raak te sien, hul potensiaal te herken en te help ontwikkel."
"Ek moes eers gewoond raak aan die idee van Japan," vertel Verna-Lee aan George Herald. "Maar nou is ek opgewonde oor die nuwe avontuur wat voorlê. Ek gaan my familie, kollegas en leerders ongelooflik baie mis - dis nie maklik om hulle agter te laat nie."
Vir die afgelope ses jaar was sy deel van die Pacaltsdorp Primêr-familie, waar sy as toegewyde en passievolle onderwyseres diep spore getrap het. Vrydag is sy met gebede, trane en warm woorde gegroet, 'n gepaste afskeid vir iemand wat soveel beteken het vir haar skoolgemeenskap.
"Ek gaan die onderwys ongelooflik mis," sê sy. "Om met kinders te werk en deel van hul groei te wees en 'n impak op hulle lewens te maak, het vir my groot vreugde gebring."
Denne historien er fra October 09, 2025-utgaven av George Herald.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA George Herald
George Herald
U3A George offers varied February programme
The University of the Third Age (U3A) has lined up an informative and entertaining programme for February, featuring travel, engineering and photography topics.
1 min
February 05, 2026
George Herald
First-years welcomed to NMU George Campus
The Nelson Mandela University's George Campus welcomed its first-year students with a special function at the Furntech Building on Saturday 31 January.
1 min
February 05, 2026
George Herald
GRDM responds to Good's deviation concerns
The Garden Route District Municipality (GRDM) has defended its use of procurement deviations after the Good Party raised its concerns over deviations amounting to more than R1m during council proceedings on 27 January.
2 mins
February 05, 2026
George Herald
Kwagga-atlete kry toppryse by ASWD
Atlete van Hoërskool Outeniqua en hul afrigter is by ASWD (Atletiek Suid-Westelike Distrik) se jaarlikse toekenningsgeleentheid vereer.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Straight shooting at police championships
The Garden Route District hosted the annual Police National Practical Pistol Championship at the On Target Shooting Range outside George from Tuesday to today, 3 to 5 February.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Sakkie skenk 250ste eenheid bloed
Sakkie van Zyl (64) van George het onlangs 'n groot mylpaal bereik toe hy sy 250ste eenheid bloed in 46 jaar geskenk het.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
DROUGHT DISASTER
George is on the brink of being declared a drought disaster area after Council approved an application for local disaster classification in response to the worsening water shortages and severe meteorological and agricultural drought conditions.
1 min
February 05, 2026
George Herald
'n Pluimpie vir Hester by motorlisensies
Ek en my seun van Australië, Eugene de Grey, wil graag vir Hester van die George-munisipaliteit se motorlisensieafdeling diep uit ons harte bedank vir haar professionele en vriendelike diens op Dinsdag 27 Januarie.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Tensions mount in Van Druten court case
With blistering temperatures climbing into the high 30s and suffocating humidity filling the courtroom, Bevan van Druten (53) was not the only one feeling the heat at the Plettenberg Bay Magistrate's Court on Thursday 29 January.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
Groms to take to the waves at Sea Harvest Grommet Games
Twenty-three young surfers, also known as grommets or groms, from Eden have been selected to the Eden Surf Riders team for 2026.
1 mins
February 05, 2026
Listen
Translate
Change font size
