Prøve GULL - Gratis
Lease with developer of Kleinkrantz resort cancelled
George Herald
|George Herald
The Garden Route District Council approved a recommendation on Tuesday 30 September to cancel the Garden Route Municipality's (GRDM) 99-year lease with Waterleaf Properties, the developer it had appointed to develop and manage Erf 1297 in Kleinkrantz.
Die Raad het ook die munisipale administrasie gemagtig om ander opsies vir die gebruik van die eiendom te ondersoek.
’n Huurdeposito van R43 000 sal aan die ontwikkelaar terugbetaal word.
Die beëindiging van die huurkontrak volg nadat die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DBBO) in September aangekondig het dat die omgewingsaansoek vir die voorgestelde ontwikkeling op die 30ha-eiendom afgekeur is.
’n Klein gedeelte van die eiendom is dekades gelede as ’n oord ontwikkel, maar dit het in onbruik verval. In 2020 het die GRDM planne aangekondig om die eiendom te ontwikkel, en in 2021 het hy die huurooreenkoms met Waterleaf onderteken.
Die voorgestelde ontwikkeling was van die begin af omstrede in omgewingskringe weens die negatiewe impak wat voorsien is op een van die min oorblywende stukke relatief onversteurde grond in die Wilderness-gebied.
Denne historien er fra George Herald-utgaven av George Herald.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA George Herald
George Herald
Van Ingenieur tot storieverteller: Dr. Hennie Barnard deel die lewe se lekker lesse
\"Dr. Hennie Barnard, 'n afgetrede beheerstelselingenieur, het verlede Saterdag sy eerste boek, Die lewe se lekker lesse, by Dutton's Cove in Heroldsbaai bekendgestel. Hier het die gehoor meer geleer oor hoe Hennie die oorgang van besigheidsman na skrywer gemaak het.
2 mins
George Herald
George Herald
Triathlon season kicks off
The triathlon season officially started on Sunday 26 October with the first race of the Eden Triathlon League held in Great Brak River.
1 min
George Herald
George Herald
Parkie kry nuwe lewe ná 'n briefie van 'n elfjarige
Die speelapparaat by die St Paul'sstraatparkie in Denneoord spog nou met vars kleure, helder groen en oranje, danksy die inisiatief van 'n elfjarige dogtertjie én 'n paar toegewyde helpers.
1 min
George Herald
George Herald
Young fashion creatives proudly exhibit in George
An inspiring display of beautiful and creative fashion designs filled the Sayer's Hall at the George Museum on Friday and Saturday as part of the first-ever Garden Route Fashion and Creative Expo.
2 mins
George Herald
George Herald
Black Cats women end season on a high note
The George Black Cats women's soccer team secured third place in the Safa Eden Regional Women's League for the 2024/25 season with 13 points from eight matches: four wins, one draw and three losses.
1 min
George Herald
George Herald
SWD KFC Mini Cricket Festival this Saturday
More that 800 players are expected at the annual SWD KFC Mini Cricket Festival that will be hosted by SWD Cricket on Saturday 1 November.
1 min
George Herald
George Herald
Site of building collapse to be auctioned off
The 75 Victoria Street property of Neo Victoria Developments, where the tragic building collapse occurred on 6 May last year, goes under the hammer in November.
1 mins
George Herald
George Herald
New Maalgate Bridge a lifeline for farmers
Despite delays caused by the underperformance of the initial contractor and the unpredictable George weather, the new bridge over the Maalgate River, about 15km out on the R102, has finally been completed, and it's looking impressive.
1 min
George Herald
George Herald
Young gymnast takes gold at nationals
Amaris Kirchner, a Grade Six learner of Gracehill College, delivered a brilliant performance at the national gymnastics championships during which she scooped up the Tumbling Champion 2025 title.
1 min
George Herald
George Herald
Get your car holiday- ready for free
We are nearing Desember - summer holiday month - and many of us are planning long-distance trips.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size
