Prøve GULL - Gratis
Kuruman-aanklaer vra dat saak van vermoorde boer moet hervat
Gemsbok
|July 11, 2025
Skokgolwe is onlangs vir 'n tweede maal deur die Kurumanen uitgebreide boerderygemeenskap gestuur, na die wrede moord op 'n boer van die omgewing gelei het tot, wat beskryf word as 'n gebrek aan geregtigheid vir die familie van Hendrik Venter (81), nadat die saak van dié vermoorde boer van die hofrol geskrap is.
-
Venter is in September verlede jaar wreed op sy plaas vermoor. Hy het sy eiendom, geleë tussen Kuruman en Hotazel, omstreeks 08:30 verlaat om lone vir sy werkers te betaal. Sy liggaam is omstreeks 09:45 langs sy voertuig ontdek, met ernstige kopbeserings, het Cherelle Ehlers, polisiewoordvoerder, in 'n verklaring oor die voorval gesê.
Vier mans is die volgende dag glo in hegtenis geneem. "Hierdie voorlopige terugtrekking blyk die gevolg te wees van 'n gebrekkige polisiedossier en substandaard ondersoekwerk.
Volgens die regsfirma Duvenhage en Van der Merwe Inc., wat namens die Venter-familie optree, het die familie ook gevra dat die NVG en die Valke om dringende korrektiewe stappe te neem, om te verseker dat geregtigheid nie net geskied nie, maar ook gesien word dat dit geskied - met die erns wat die situasie vereis.
Denne historien er fra July 11, 2025-utgaven av Gemsbok.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Gemsbok
Gemsbok
Upington-man gevonnis tot 15 jaar direkte gevangenisstraf vir verkragting van swanger vrou
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) neem kennis van die vonnis wat deur die Upington-streek- hof opgelê is teen Irnest Dingaan (33), wat tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis is vir die verkragting van 'n 29-jarige swanger vrou in Rosedale, Upington.
1 mins
June 05, 2026
Gemsbok
Vioolsdrift-boer se dubbele moordverhoor begin
Die verhoor van Jaco Dawid Malan Claasens (61) het begin in die Noord-Kaapse Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, wat as die Namakwaland-kringhof in Springbok sitting hou.
1 mins
June 05, 2026
Gemsbok
Oom Trompie Burger oorlede
'n Geliefde en bekende inwoner van Upingon, oom Trompie Burger (87 jr) is Sondag oorlede.
2 mins
May 27, 2026
Gemsbok
AfriForum eis onmiddellike optrede oor rioolbesoedeling in Upington
AfriForum doen 'n beroep op die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit om dringend op te tree om die voortdurende vrystelling van rou riool in Die Rand-woongebied die hoof te bied.
1 mins
May 27, 2026
Gemsbok
Drie wat hond slag vasgetrek
Drie verdagtes is verlde week deur 'n privaat sekuriteitsmaatskappy vasgetrek, nadat 'n video waar 'n hond geslag word, op sosiale media gedeel is.
1 min
May 27, 2026
Gemsbok
Donker wink vir Kai !Garib te midde van Eskom skuld
Dreigemente vanaf Eskom, dat hy die kragkraantjie vir Kai !Garib Munisipaliteit gaan toedraai, is beslis nie vars nuus nie.
2 mins
May 22, 2026
Gemsbok
Waterwiel-monument nou opgeknap
Die AfriForum-tak in Keimoes het op 7 Mei die reuse-taak aangepak om die bekende Waterwiel-monument tot sy volle glorie te herstel.
1 min
May 22, 2026
Gemsbok
Molopo loop weer sedert 1988
GEMSBOK-UPINGTON: Die naweek was dit die ene opgewondenheid in die Askham-omgewing soos mense van oral daarheen gery het om die loop van die water te volg.
1 min
May 15, 2026
Gemsbok
Premier Saul verwelkom nasionale rampverklaring te midde van Noord-Kaapse vloede
GEMSBOK-UPINGTON: Oorstromings het wydverspreide ontwrigting en skade in dele van die Noord-Kaap veroorsaak, met gemeenskappe in die ZF Mgcawu-distrik onder die gebiede wat deur stygende watervlakke en erge weerstoestande getref is.
1 min
May 15, 2026
Gemsbok
Oranje Mica: 30 jaar van uitnemendheid
Sedert verlede week word daar behoorlik fees gevier by Oranje Mica op Upington!
2 mins
May 15, 2026
Listen
Translate
Change font size
