Prøve GULL - Gratis
Boodskap van skoupresident -
Gemsbok
|May 30, 2025
Vanjaar op 29 - 31 Mei hou ons weer lekker Skou. Die Upington Landbou Expo is sinoniem met lekker kuier, lekker eet en natuurlik 'memories' maak. Ek het soveel stories uit my verlede wat begin met "onthou jy daai keer by die skou".
-
Graag wil ek jou uitnooi na die Upington Landbou Expo van 2025, ons as komitee het baie hard gewerk om soveel "lekker" as moontlik in plek te sit sodat jy nuwe 'memories' kan maak.
'n Splinternuwe Plaaswerf gaan die jong klomp lank besig hou, daar is 'n nuwe kuier area op die hoof arena, die pretpark bring alles wat hulle het, en dan ook gaan die Arabierperde ons vermaak vir 3 dae lank.
Denne historien er fra May 30, 2025-utgaven av Gemsbok.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Gemsbok
Gemsbok
Russe en NK nou “BVV’s”
Adjunk-Eerste Minister van Ekonomiese Sake, mnr. Oleg Alexandrivich Ermolaev en die Noord-Kaapse Premier, dr. Zamani Saul, onderteken historiese vennootskapsooreenkoms tussen die Republiek van Karelië (Russiese Federasie) en die Noord-Kaap.
1 min
September 12, 2025
Gemsbok
NK se Jongboer van die Jaar
Stephan Becker, 'n boer van die Upington-omgewing, is verlede week tydens die Agri Noord-Kaapkongres as die 2025 Noord-Kaap Jongboer van die Jaar aangewys.
1 min
August 29, 2025
Gemsbok
Venter-moord: Verdagtes weer in hof
GEMSBOK-KURUMAN: Die vier verdagtes wat die afgelope week weer in verband met die moord op Hendrik Venter (81), 'n gerespekteerde veeboer van Kuruman, aangekeer is, het Maandag (4 Augustus) in die Landdroshof in Kuruman verskyn.
2 mins
August 08,2025
Gemsbok
Plaastoe Pretloop steun voedingskema vir kinders in nood
Die inwoners van Upington en omliggende gemeenskappe word genooi om deel te neem aan 'n betekenisvolle geleentheid wat liggaam en siel voed.
1 min
July 18, 2025
Gemsbok
Voedsel- en Wynfees om die draai
GEMSBOK-UPINGTON: Die Pick 'n Pay Voedselen Wynfees wat gehou word om Op die Voorpos se 140 ste bestaanjaar te vier, is om die draai.
1 min
July 18, 2025
Gemsbok
NK Woestyn-koningin tuur oor Tankwa Karoo
GEMSBOK-UPINGTON: \"Die Koningin van die Woestyn\" is ontwerp deur Gift, 'n bekende ontwerper van Paballelo Upington. Hierdie pragtige stuk is 'n huldeblyk aan die kulturele erfenis en skoonheid van die Noord-Kaap.
2 mins
July 18, 2025
Gemsbok
AfriForum kritiseer pogings om straatnaamsverandering in Upington deur te druk
Pogings om die naamsverandering van een van Upington se hoofstrate deur te druk, is volgens AfriForum onbillik aangesien die voorgenome verandering nie aan 'n behoorlike openbare deelnameproses onderwerp is nie.
1 mins
July 18, 2025
Gemsbok
Is dit nou uit met Schröder en in met Gubula?
Die Dawid Kruiper Munisipaliteit is van plan om Schröderstraat op Upington se naam na QA Gubulastraat te verander en dit lyk asof hulle die proses so vinnig moontlik aan die gang wil sit.
2 mins
July 18, 2025
Gemsbok
Kalahari kwashale en sketse
Een van die Kalahari-omgewing se kunstenaars, Pieter Pienaar, het nou sy tweede koffietafelboek, Kalahari Kwashale en Sketse, die lig te laat sien.
3 mins
July 11, 2025
Gemsbok
Kuruman-aanklaer vra dat saak van vermoorde boer moet hervat
Skokgolwe is onlangs vir 'n tweede maal deur die Kurumanen uitgebreide boerderygemeenskap gestuur, na die wrede moord op 'n boer van die omgewing gelei het tot, wat beskryf word as 'n gebrek aan geregtigheid vir die familie van Hendrik Venter (81), nadat die saak van dié vermoorde boer van die hofrol geskrap is.
2 mins
July 11, 2025
Listen
Translate
Change font size
