Prøve GULL - Gratis
SK Walmers het rede om te smile
Die Son
|April 09, 2026
MET die Westelike Provinsie se Superliga-kompetisie wat Saterdag afskop, het SK Walmers reeds 'n duidelike boodskap uitgestuur met 'n bemoedigende vertoning in die Saldanha Super 8-toernooi in die Easter Weekend, waar hy met die louere in die plaat-afdeling weggestap het.
Die Kaapse span het deurgaans ondernemende rugby gespeel en daarmee sy ingesteldheid in die aanloop tot sy plaaslike veldtog getoon. Hy is Maandag met 'n sege van 36-32 beloon ná 'n taai stryd teen Hawston. Die rustydtelling was 19 elk.
Die wedstryd is eers in die doodsnikke beslis toe Hawston nog 32-29 voor was nadat Breton-Lee Dickson met 'n strafskop geslaag het.
Denne historien er fra April 09, 2026-utgaven av Die Son.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Die Son
Die Son
Dís wat jy nou by SOF kan verwag
DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
PMC en CDR wéér saam innie kooi
DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.
1 min
April 30, 2026
Die Son
'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'
WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
FAMILIE IS STUKKEND
Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf
2 mins
April 30, 2026
Die Son
DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP
DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE
'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF
SWD Arende in beter posisie om te qualify
2 mins
April 30, 2026
Die Son
GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN
'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD
DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE
Nooit gedink sy sou selfs radio love
2 mins
April 30, 2026
Listen
Translate
Change font size
