Facebook Pixel STORMERS JOL MET 'N PLAN | Die Son - newspaper - Les denne historien på Magzter.com

Prøve GULL - Gratis

STORMERS JOL MET 'N PLAN

Die Son

|

October 02, 2025

DIE Stormers het in hul openingswedstryd in vanjaar se United Rugby Championship gewys dat hulle nie net op 'n mission is om die titel ná drie jaar weer Kaap toe te bring nie, maar ook om sprankel-rugby op te lewer.

- MARK WARD

As die sege oor die champion, Leinster, enigsins 'n voorsmakie is van wat kom, then bring it on, Stormers.

Om die URC champion se tjank met 35-0 te kon aftrap, moes die Ierse ego's omtrent seergemaak het.

Dit was nie net 'n bonuspunt-sege nie, maar ook 'n duidelike boodskap dat die Kapenaars hulle aanslag van af die begin wil regkry.

Rito Hlungwani, die span se forwards coach, sê dit was alles fyn beplan en ge-mix met talle verrassingselemente wat hulle wedstryd-voorbereiding onderstreep.

"Ons het in die verlede geleer dat jy vanaf die afskop effektief moet wees," sê hy.

Volgende op die Stormers se agenda is die Ospreys, wat laas week in Pretoria teen die Bulls met 40-50 vasgeval het.

Hlungwani meen egter die Walliese span is gevaarliker as wat die telling laat blyk.

FLERE HISTORIER FRA Die Son

Die Son

Die Son

FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD

DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL

Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS

VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE

DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS

\"UNCLE touched me down there.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom

NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.

time to read

3 mins

May 07, 2026

Die Son

FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV

Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap

Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

Tornados wys vroeg wat in hulle steek

DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'

DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size