WREDE END VIR VEGTER
Die Son
|September 11, 2025
DIE Middelpos-gemeenskap in die Noord-Kaap sukkel om tot verhaal te kom ná die dood van een van dié dorpie se geliefde LGBTQIA-aktiviste en raadslede bekend as Hallee Laban.
Soveel so dat dit 'n gesukkel was om mense aan die praat te kry oor Laban se beweerde "wrede" einde.
Volgens gerugte wat tans die ronde doen, is Laban op Vrydag 5 September met 'n ysterpaal aangerand.
Sy is toe in die hospitaal opgeneem en is Saterdag ontslaan. Gedurende die loop van Saterdag terwyl sy gelê en slaap het, het dieselfde verdagte wat haar aangerand het, glo haar wendyhuis aan die brand gesteek.
Laban is na bewering so erg verbrand dat haar familie wag vir DNA-uitslae om haar identiteit vas te stel en die forensiese ondersoek om tot 'n einde te kom voordat hulle begrafnisreëlings kan tref.
Nie net was Laban 'n raadslid in die streek nie, sy was ook die voorsitter van die polisiëringsforum, kampvegter in die gemeenskap en het haar daarvoor beywer om onder die jeug te werk om hulle te upskill.
Denne historien er fra September 11, 2025-utgaven av Die Son.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

