Prøve GULL - Gratis
Wegsleep Hengelgids - 2021

Gå ubegrenset med Magzter GOLD
Lese Wegsleep Hengelgids sammen med 9000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement
Se katalogAbonner kun på Wegsleep Hengelgids
Avbryt når som helst.
(Ingen forpliktelser) ⓘHvis du ikke er fornøyd med abonnementet, kan du sende oss en e-post på help@magzter.com innen 7 dager etter abonnementets startdato for full refusjon. Ingen spørsmål - lover! (Merk: Gjelder ikke for enkeltutgavekjøp)
Digitalt abonnement
Øyeblikkelig tilgang ⓘAbonner nå for å begynne å lese umiddelbart på Magzter-nettstedet, iOS, Android og Amazon-appene.
I dette nummeret
As jou tent eers staan in die kampplek, is dit nie lank nie voordat die kinders vir die waterwurms of swembad mik. Ander kampeerders sal dalk eerder ’n wildrit verkies of sommer net die kampstoel oopslaan en die skone natuur inneem. Maar as jy die visstokke saamgebring het, is dit tyd om te kyk wat byt. Net soos ons eerste Hengelgids vyf jaar gelede sluit ons 50 oorde in waar jy kan hengel. Van die oorde is langs die kus waar jy natuurlik seevis kan uittrek, maar ons kyk ook na binnelandse oorde as jy jou oog op karp en swartbaars – of dalk forel of kurper – het. Buiten al die hengeloorde en visspesies vertel ons jou ook meer oor 20 nuwe stukke hengeltoerusting en sluit af met 30 visgeregte – van vis-en-tjips tot jou eie bokkombotter.
Wegsleep Hengelgids Description:
Die WegSleep Hengelgids, bevat sowat 50 uitgesoekte kampplekke waar hengelaars hulle tentpenne kan inkap en vishoeke kan ingooi. Dit sluit varswateroorde en kusoorde in en is toegelig met kaarte wat die uitleg van hierdie oorde aandui, sowel as aanwysings, kontakinligting en meer. Die gids bevat ook breedvoerige inligting oor Suid-Afrikaanse hengelvisse met kleurryke sketse en beskrywings van waar die vis voorkom, gedrag, broeipatrone en nog meer. Daar is ook wenke en raad oor hengelgerei.