Prøve GULL - Gratis
Weg! Weskus - 2025

Gå ubegrenset med Magzter GOLD
Lese Weg! Weskus sammen med 9000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement
Se katalogAbonner kun på Weg! Weskus
Avbryt når som helst.
(Ingen forpliktelser) ⓘHvis du ikke er fornøyd med abonnementet, kan du sende oss en e-post på help@magzter.com innen 7 dager etter abonnementets startdato for full refusjon. Ingen spørsmål - lover! (Merk: Gjelder ikke for enkeltutgavekjøp)
Digitalt abonnement
Øyeblikkelig tilgang ⓘAbonner nå for å begynne å lese umiddelbart på Magzter-nettstedet, iOS, Android og Amazon-appene.
I dette nummeret
In hierdie uitgawe van Weg! Weskus: Snoek en jy sal vind! - Lekker blyplekke op Velddrif, Hondeklipbaai, Lambertsbaai, Vanrhynsdorp, Kleinsee, Port Nolloth, Springbok...; Richtersveld - Kom kuier in die klipkoninkryk; Kaap van Goeie Hoop - 7 geheime van dié ongewone wildernis; Sederberg - Raak hier één met rivierpoel en fynbos en Wen 4 puik resepteboeke! + top-sjefs deel hulle seekosstories.
Weg! Weskus Description:
In hierdie spesiale uitgawe fokus ons op die gewilde dorpe en toeriste trekpleisters van die Weskus (van Bloubergstrand tot noord by Alexanderbaai) en die aangrensende binneland – streke soos Namakwaland, die Olifantsriviervallei, Bergrivier en die Richtersveld verskyn ook. 'n Reeks reisartikels, profiel-stories en 'n volledige kaart van die streek stel die leser voor aan die unieke aantrekkingskrag van die Weskus - verseker een van Suid-Afrika se mees gewilde strand-, blomme- en padreis vakansiebestemmings.