Prøve GULL - Gratis
Weg!: Stapgids - 2024

Gå ubegrenset med Magzter GOLD
Lese Weg!: Stapgids sammen med 9000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement
Se katalogAbonner kun på Weg!: Stapgids
Avbryt når som helst.
(Ingen forpliktelser) ⓘHvis du ikke er fornøyd med abonnementet, kan du sende oss en e-post på help@magzter.com innen 7 dager etter abonnementets startdato for full refusjon. Ingen spørsmål - lover! (Merk: Gjelder ikke for enkeltutgavekjøp)
Digitalt abonnement
Øyeblikkelig tilgang ⓘAbonner nå for å begynne å lese umiddelbart på Magzter-nettstedet, iOS, Android og Amazon-appene.
I dette nummeret
In hierdie uitgawe van Weg! Stapgids - Ontdek die berge om pragtige Phiring; Golden Gate se Ribbok is skoon rammetjie-uitnek!; Die Otter - 56 jaar oud, maar steeds goud!; Klipspringer & Goegap - Waar die Noord-Kaap met jou toor; Pondoland - Dis (nog) wild en wonderlik! plus 10 puik dagroetes: Watter een stap jy dié naweek?, Nuwe boeke oor Tafelberg en die Visriviercanyon.
Weg!: Stapgids Description:
Vanjaar se stapgids is weer propvol voorstelle wat jou sal help om ná die tyd van inperking in die buitelug te kom.
Is jy ’n stapgroentjie? Kies een van ons dagstappe, of doen ’n slenterstaproete in die Sederberg, die Baviaanskloof of langs die pragtige strande in die Oos-Kaap.
Het jy lus vir ’n groter uitdaging? Gaan stap in die Naukluft-woestyn, of deurkruis die Kruger – te voet!
Ons wys vir jou lekker naweekstaproetes in jou omgewing, neem jou na Suicide Gorge en Kilimandjaro, en verken van die ongerepste, asemrowendste dele van die Drakensberg.
Jy het nou genoeg op die rusbank gelê en TV kyk! Kry vandag nog jou eksemplaar van Weg! Stapgids en verken jou nuwe vryheid!