Facebook Pixel Get your Digital Access to all the back issues of Landbou Boereplanne Magazine
Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Landbou Boereplanne – Alle problemer

’n Goeie boer kán 'n plan maak. In Landbou Boereplanne verskyn meer as 50 van die vindingrykste oplossings vir onder meer arbeids- en energieprobleme, besproeiing en veeboerdery wat deur die jare in Landbouweekblad verskyn het – van hoe om self diesel te maak en hidrokrag op te wek tot om onkruid in nat lande te bespuit, manalleen ‘n 500 kg-vuurvegter op ’n bakkie te laai en wilde beeste te beheer.