試す 金 - 無料
Seniors geniet hulle gate uit
Swartland Gazette
|December 09, 2025
Hope pret en plesier, vriendskaplike mededinging en gemeenskapsgees was aan die orde van die dag toe meer as 220 senior burgers van reg oor die streek aan vanjaar se Swartland Mayoral Golden Games/Goue Spele in Malmesbury deelgeneem het.
-
Die Goue Spele, 'n sportgeleentheid wat spesifiek op senior burgers 60 jaar en ouer gemik is, het onlangs op 27 November plaasgevind.
Die senior burgers wat aan die byeenkoms deelgeneem het, het die geleentheid gehad om aan verskeie sportitems deel te neem. Dit het stap en draf, jukskei en ander geskikte sportgeleenthede ingesluit.
Senior klubs van reg oor die streek het die dag bygewoon.
このストーリーは、Swartland Gazette の December 09, 2025 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Swartland Gazette からのその他のストーリー
Swartland Gazette
Meyer se laaste
Deon Meyer, die skrywer van 17 romans en drie verdere publikasies, het Donderdag sy laaste boekbekendstelling vir 2025 as gas van Malmesbury Boekklub aangebied.
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Celebrating 30 Years of McDonald's South Africa
Before joining McDonald's, Luther Bakkes built a career as a professional rugby player with the Cheetahs, Blue Bulls and Griquas.
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Doeke uitgedeel
Dorian Jeposa, 'n arbeidsraadgewer by 'n organisasie sonder winsbejag in die Swartland - een wat hulle op arbeidsake toespits - en sy vrou, Belinda, 'n voormalige verpleegster, wat deesdae 'n berader is en by die organ-isasie betrokke is, het die afgelope Donderdag (4 Desember) pakkies vol bababenodigdhede by die plaaslike kliniek in Chatsworth gaan aflewer.
1 min
December 09, 2025
Swartland Gazette
Ses van HDU na 7's
Gekies vir wêreld-o.18
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Bringing Flats' heartbeat to others
At just 22 years old Zoë Oosthuizen from Malmesbury is already making her mark in the world of theatre with the debut van her powerful production, Boys Vannie Flats.
2 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
En die skoonste polisiekantoor is ...
Die skoonste polisiekantoor in die Swartland is ...
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Vroue se droom vervolmaak
Drie vroue het tien jaar gelede 'n droom gehad om 'n mark te skep vir tuisskeppers wat kreatief is en met hul talente 'n ekstra inkomste kan genereer.
1 min
December 09, 2025
Swartland Gazette
Gemengde uitslae in 7's
Die jaarlikse OK-Mamre-gemeenskap-7's-toernooi is verlede Saterdag (29 November) in Mamre beslis.
3 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
13th clean audit for SM
Swartland Municipality received good news from the Auditor-General (AG) last week.
1 mins
December 09, 2025
Swartland Gazette
Seniors geniet hulle gate uit
Hope pret en plesier, vriendskaplike mededinging en gemeenskapsgees was aan die orde van die dag toe meer as 220 senior burgers van reg oor die streek aan vanjaar se Swartland Mayoral Golden Games/Goue Spele in Malmesbury deelgeneem het.
1 mins
December 09, 2025
Listen
Translate
Change font size
