Facebook Pixel Mylpaal by Taalpaal gevier | Swartland Gazette - newspaper - Magzter.comでこの記事を読む

試す - 無料

Mylpaal by Taalpaal gevier

Swartland Gazette

|

November 04, 2025

Die feesvieringe om Afrikaans se 100 jaar as amptelike taal te gedenk, is die afgelope naweek by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl afgesluit.

- Chantelle Hartebeest

Suid-Afrikaners oor die land heen het vanjaar die mylpaal van Afrikaans met verskeie saamtrekke gevier.

Die Solidariteit-beweging het vroeër vanjaar reuseletters wat Afrikaans uitspel en kunstig versier is, op 'n vragmotor gelaai en van Pretoria tot in die Paarl ter viering van dié mylpaal gereis.

Carien Bloem, die hoof van onderwysprojekte by AfriForum en projekleier van die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer, het destyds aan Gazette se susterskoerant, Paarl Post, gesê hulle wou graag as 'n organisasie wat in die noorde van die land is, deel van die feesvieringe in die suide wees.

Swartland Gazette からのその他のストーリー

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Rotariërs help kinders sien

Die Rotariërklub van Riebeekvallei se leuse \"Diens bo Self\", 'n projek wat reeds jong lewens verander, maak gewis 'n verskil.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Rottweiler takel vrou

'n Oggend se inkopies het vinnig in 'n nagmerrie ontaard toe Natasha de Bruin (46) van Darling deur 'n rottweiler aangeval is.

time to read

3 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Treindienste verbeter

Inwoners en passasiers van die Malmesbury-treindienste kan van vandeesmaand af uitsien na verbeterde dienste.

time to read

1 min

May 12, 2026

Swartland Gazette

Ligte, stilte, aksie ... vir 'Stofpad'

Ligte, stilte, aksie!

time to read

3 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Nog wind, reën vandag

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het alle skole in die provinsie vir vandag (12 Mei) gesluit weens die huidige kouefront wat voortduur.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

W'bank bly onoorwonne

Met nog twee wedstryde in die eerste ronde van die Swartland-Grootuitdaagbekerliga oor is Wesbank steeds die enigste onoorwonne span en gemaklik voor met nege punte bo sy naaste teenstander, Porterville.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Malmesbury vier 30 jaar - en beker

Die Malmesbury-krieketklub het op Saterdagaand 25 April in die Malmesbury Stadsaal sy jaarlikse bekeruitdeling gehou.

time to read

1 min

May 12, 2026

Swartland Gazette

Application deadline looms

Parents in the Western Cape who missed the initial deadline for school applications still have time to secure a place for their children in Grade R, 1 and 8 for next year (2027), but they need to act quickly.

time to read

1 mins

May 05, 2026

Swartland Gazette

Skryf nou in vir 'Nou praat jy!'

Suid-Afrika se speelse redenaarskompetisie \"Nou praat jy!\" is terug en mik vanjaar hoër.

time to read

2 mins

May 05, 2026

Swartland Gazette

Hordes hoenders in erge botsing

'n Vragmotor, wat verlede Dinsdag (28 April) vroegdag honderde hoenders uit Darling vervoer het, was in 'n ernstige botsing op die R302 betrokke.

time to read

1 min

May 05, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size