試す 金 - 無料
Wesbank wen ver
Swartland Gazette
|June 24, 2025
Spairs val vas
Never Despair was Saterdag (21 Junie) die gasheer vir die tweede derbystryd tussen die twee buurspanne van Wesbank, wat op die Alfastraat-sportterrein in Wesbank beslis is.
Wesbank het van die afskop af gewys hy is honger vir rugby.
Toe Gavern Skippers eerste agter die Never Despair se doellyn gaan kuier en die telling met 'n verdoelde drie geopen het om 7-0 voor te loop, het dit die tafel gedek vir klopdisselboom-derby-rugby.
'n Paar minute later het die blitsige Matthew van der Westhuizen sy vaart getoon toe hy Wesbank se tweede drie gaan druk het nadat Emrique Liedeman sy agterlyn gevoer het. Met Skippers se doelskop het Wesbank se telling tot 14-0 gespring.
このストーリーは、Swartland Gazette の June 24, 2025 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Swartland Gazette からのその他のストーリー
Swartland Gazette
Paralytic shellfish toxin alert
The Department of Forestry, Fisheries and the Environment (DFFE) has warned the public not to collect or consume wild shellfish from Saldanha Bay and surrounding coastal areas.
1 min
June 02, 2026
Swartland Gazette
Skoon en warm voete vir die winter
Die liefdadigheidsorganisasie Youth4Life het die afgelope Vrydag (29 Mei), in samewerking met Samaritan's Feet Suid-Afrika, vrywilligers van Malmesbury en lede vanuit die plaaslike gemeenskap vir die leerders van Riverlands Primêr gaan kuier, waartydens 'n spesiale boodskap van hoop met betrekking tot die pad wat hulle kies om te loop, gedeel is.
1 min
June 02, 2026
Swartland Gazette
'Die Papier' praat
Die Papier Praat, 'n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. 'n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
1 mins
June 02, 2026
Swartland Gazette
'Arend' broei op dak by CPM uit
Leerders van die Christelike Privaatskool Malmesbury (CPM) het die afgelopen Donderdag (28 Mei) 'n opwindende en onvergeetlike dag beleef toe die groot verrassing met betrekking tot 'n groot eier op die skool se dak uiteindelik onthul is.
1 min
June 02, 2026
Swartland Gazette
Akademia kry grond in Boschenmeer
Die Afrikaanse universiteit Akademia het 'n beduidende stuk grond in die Boschenmeer-gebied van die Paarl verkry, wat 'n groot stap is in die vestiging van 'n permanente kampus vir Afrikaanse hoër onderwys in die Wes-Kaap.
2 mins
June 02, 2026
Swartland Gazette
Samesyn tel die meeste
Die Malmesbury-rolbalklub het die eerste keer in meer as 'n dekade 'n All Day-rolbalbyeenkoms by die plaaslike klub aangebied.
1 min
June 02, 2026
Swartland Gazette
Tieners op pad na Italië vir akrobatiese gimnastiek
Antwan Dicks (16) en Chloé Daniels (13) van Malmesbury is op pad na Italië, waar hulle eersdaags die internasionale verhoog in akrobatiese gimnastiek sal betree.
2 mins
June 02, 2026
Swartland Gazette
W'bank onoorwonne
Mamre begin té laat terugveg
2 mins
June 02, 2026
Swartland Gazette
Wie is 'n Moeder Theresa?
Wanneer mense van nood bewus raak, sal sommiges dadelik en vurig inspring en help. Ander sal eerder wag totdat hulle wysheid of moed of geld het om te help en dikwels gebeur daar dan niks. Die derde groep sal veroordelend sê die gene wat 'n ramp beleef het, moes van beter geweet en dit voorkom het.
2 mins
June 02, 2026
Swartland Gazette
Derby tussen LS Darling en Vooruitsig eindig 'gelykop'
Die langverwagte jaarlikse rugby- en netbal-derbywedstryde tussen Darling se twee laerskole is die afgelope Dinsdag (26 Mei), op die Gabriel Pharoah-sportterrein beslis.
1 mins
June 02, 2026
Listen
Translate
Change font size
