Facebook Pixel Drinkwaterkrisis in Witsand | Suid-Kaap Forum - newspaper - Magzter.comでこの記事を読む
Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年

試す - 無料

Drinkwaterkrisis in Witsand

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

WITSAND - Skok en groot kommer heers onder inwoners nadat onafhanklike watermonsters ernstige bakteriële besoedeling in plaaslike drinkwater bevestig het.

- Ben Snyman

Drinkwaterkrisis in Witsand

Met gesondheidsklagtes wat reeds aangemeld word en waarskuwings dat die water nie veilig vir gebruik is nie, neem die druk op die Hessequa-munisipaliteit toe om dringend op te tree en duidelike antwoorde te verskaf.Volgens 'n mediaverklaring deur die VF Plus het 'n Sanas-geakkrediteerde verslag, gedateer 20 April, bevestig dat bakterieë soos Escherichia coli (E. Coli), enterokokke en totale koliforme by verskeie punte in die Witsand-gebied aangetref is. Hierdie bevindings dui op ernstige fekale besoedeling en 'n onmiddellike risiko vir mens en dier.

Die verslag toon verder dat die vrye chloor-residuvlakke by alle toetspunte onder die minimum vereiste vlak was, wat dui op onvoldoende ontsmetting van drinkwater.

Daar word ook beweer dat die chloor-toedieningstoestel wat die gebied bedien, moontlik nie ten volle funksioneel is nie, wat beteken dat inwoners vir 'n onbepaalde tydperk water kon ontvang het wat nie behoorlik behandel is nie.

Suid-Kaap Forum からのその他のストーリー

Suid-Kaap Forum

Inverroche ploeg terug in Tuin-Op-Die-Brak

Die werkers van Inverroche, wêreldbekende vervaardiger van uitstaande jenewer by Stilbaai, het Tuin-Op-Die-Brak onlangs besoek om meer te wete te kom van fynbos.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Drinkwaterkrisis in Witsand

WITSAND - Skok en groot kommer heers onder inwoners nadat onafhanklike watermonsters ernstige bakteriële besoedeling in plaaslike drinkwater bevestig het.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Evergreens stuur Heibi stert tussen die bene huis toe

GEORGE - Evergreens-rugbyklub, verdedigende kampioene moes Saterdag alles op sy tuisveld uithaal, om verlede seisoen se naaswenners, Heibi, naelskraap met die stert tussen die bene huis toe te stuur.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Seagulls se diepte beïndruk

Seagulls het Saterdag 18 April behoorlik op die Graveyard in Melkhoutfontein baljaar en al drie Riversdal se spanne met die kous oor die kop huis toe gestuur.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal Blues val kort teen sterk Bridgton

Riversdal Blues het die afgelope naweek op hul tuisveld by die Riverville-stadion teen Bridgton-rugbyklub van Oudtshoorn kragte gemeet, maar moes in al drie wedstryde die knie buig.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kairos Senior Sekondêr vier 32ste verjaarsdag

Kairos Senior Sekondêr het Vrydag 17 April hul 32ste bestaansjaar gevier.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vryetuiniers vereer met sertifikate en diplomas

Die Vryetuiniers van Riversdal het onlangs rede gehad om fees te vier toe hulle tydens 'n spesiale geleentheid met sertifikate en diplomas vereer is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Servamus Eiendomme Splinternuwe kantore in Stilbaai

STILBAAI - Gerhardt Oosthuizen, prinsipaal van Servamus Eiendomme, het Donderdag 2 April hul splinternuwe kantore in die Plattebosch-sentrum aan 'n klompie uitgelese gaste bekendgestel.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langeberg-atlete blink uit by Twee Oseane

Atlete van die Langebergatletiekklub het onlangs sterk vertonings gelewer tydens die gewilde Twee Oseanemarathon in Kaapstad.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-rolbalklub troef Helderberg

Helderberg-rolbalklub het Saterdag 18 April met ses spanne 'n vriendskaplike toernooi teen Stilbaai-rolbalklub gespeel.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size